Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Jongste gedrukte koerant: Skrywers bekroon, briefskrywers praat oor ramp-bystand en getuienisse van ’n ma en ’n boer

Hier volg van die uitstaan-stories in die jongste gedrukte weergawe van Kerkbode:

  • Skrywers bekroon: Al vanjaar se wenners van pryse en toekennings van die Andrew Murray-Desmond Tutu-Prysfonds – Bl 10-11
  • Ouerskap: Predikantma vertel van haar Downsindroom-kind – Bl 3
  • Karen Zoid aan NG Kerk: ‘Dankie dat julle julle deure  oopmaak, nie net vir die  heiliges nie, maar vir die  soekendes’… – Bl 2
  • Rubriek: ‘Ons het wit nasionalisme in die naam van God probeer, en dit het nie gewerk nie’ – Bl 6
  • Rubriek: ‘Verbeel jou ’n seisoen van  preeklose eredienste’ – Bl 7
  • Lesersbrief: Waar is die NG Kerk in hierdie krisistye? – Bl 8
  • Lesersbrief: Profesie  is dood – Bl 8
  • Dinkstof | Verstaan die Nuwe Testament: Wat beteken dit om saam met die vroeë kerk te bely dat Jesus “God” is? – Bl 14
  • Getuienis van boer Neville Cloete uit Zambië: ‘Toe kom daar ’n vrede oor my’ – Bl 20
29 Mei 2026

Lekker lees.

‘n Laaste ding: Wil jy betroubare nuus in die kerk beskerm en bevorder? Word ‘n Vriend van Kerkbode en ondersteun ons joernalistiek. 

Die Kerkbode-span

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top