Honderde mense, waaronder babas en bejaardes, het te midde van swaar reën Sondagoggend (28 Junie) buite die Zimbabwiese konsulaat in Kaapstad op busse gewag in die hoop op repatriasie.
Meer agtergrond: Die afgelope weke het verskeie ekumeniese liggame hulle stem laat hoor oor die groeiende spanning, dreigende geweld en vyandigheid teenoor ongedokumenteerde burgers van ander lande in Suid-Afrika, skryf Nioma Venter by die skakel hieronder. Kerkleiers het ook op 17 Junie die Presidensie oor die aangeleentheid besoek. Kliek HIER om te lees:



Geborg
