Versoening: ‘Ek kan nie nié hierby betrokke raak nie’
’n Eenvoudig dog aangrypende getuienisvideo met die ontnugterings en lesse wat ’n groep jong NG leraars oor “witwerk” en versoening geleer het, het die meer as 600 mense in die raadsaal by Goudini tot doodse stilte gebring. “Dit gaan daaroor dat ek ’n onvermoë het om sekere mense lief te hê. En ek moet dit […]
Versoening: ‘Ek kan nie nié hierby betrokke raak nie’ Lees verder
@sinode Nuus




















