Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Powerpoint-aanbiedings van sinode nou beskikbaar

Bybel-Media stel die Powerpoint-aanbiedings en video’s, wat tydens die Buitengewone Algemene Sinode 2016 gebruik is, beskikbaar. Onder dié aanbiedings en video’s is die video van U nooi ons in, die Buitengewone Algemene Sinode 2016 se lied, die Powerpoint-aanbiedings van die opening, afsluiting en dagwydings en video’s wat die daaglikse temas weerspieël.

Powerpoint-aanbiedings

Video’s

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top