Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Brood en wyn, die tekens van die nagmaal waarmee die sinode hulle vergadering afgesluit het. Foto's: Louise Jackson

Oos-Kaapse sinode in foto’s

Mnr Amos Ngalimane, lidmaat van die NG gemeente Somerstrand en studenteleier op die kampus van die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit, reageer op die toespraak van dr Theuns Eloff oor die protesbeweging #feesmustfall.
Mnr Amos Ngalimane, lidmaat van die NG gemeente Somerstrand en studenteleier op die kampus van die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit, reageer op die toespraak van dr Theuns Eloff oor die protesbeweging #feesmustfall.
'n Afgevaardigde na die Oos-Kaapse sinode skryf sy gebed vir die kerk op 'n lap neer. Elke afgevaardigde het so 'n lap gekry om 'n gebed op neer te skryf.
‘n Afgevaardigde na die Oos-Kaapse sinode skryf sy gebed vir die kerk op ‘n lap neer. Elke afgevaardigde het so ‘n lap gekry om ‘n gebed op neer te skryf.
Dertien kerse - een vir elke ring in die Oos-Kaap - brand om 'n bak met gebede wat die ringe vir die sinode opgestel het. Op die agtergrond sit ds Jasper Louw, moderator, voor die dag se sitting by die moderatuurstafel.
Dertien kerse – een vir elke ring in die Oos-Kaap – brand om ‘n bak met gebede wat die ringe vir die sinode opgestel het. Op die agtergrond sit ds Jasper Louw, moderator, voor die dag se sitting by die moderatuurstafel.
'n Afgevaardigde skryf sy naam op 'n lint neer tydens 'n dagwyding. Die oordenkings elke oggend by die sinode is gebruik om na te dink oor die sakramente. As deel van die nadenke oor die doop, kon elke sinodeganger sy of haar naam so op 'n lint neerskryf as herinnering daaraan dat God 'n persoonlike verbintenis met hom of haar gemaak het.
‘n Afgevaardigde skryf sy naam op ‘n lint neer tydens ‘n dagwyding. Die oordenkings elke oggend by die sinode is gebruik om na te dink oor die sakramente. As deel van die nadenke oor die doop, kon elke sinodeganger sy of haar naam so op ‘n lint neerskryf as herinnering daaraan dat God ‘n persoonlike verbintenis met hom of haar gemaak het.
'n Bakkie druiwe en 'n paar stukkies brosbrood. Dit het die sinodegangers gehelp om tydens 'n wydingsgeleentheid na te dink oor die nagmaal.
‘n Bakkie druiwe en ‘n paar stukkies brosbrood. Dit het die sinodegangers gehelp om tydens ‘n wydingsgeleentheid na te dink oor die nagmaal.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.