NG Kerk Vrystaat: Só sê sinodegangers ná vergadering in Bloem
Tydens die buitengewone sinodesitting van die NG Kerk Vrystaat op 3 Oktober was een van die nuuswaardige uitkomste die besluit om in verband met die Algemene Sinode te bly. Chris de Vries het ’n paar ander vrae aan van die afgevaardigdes gevra. Hy wou hoor … Kerkbode: Waar het jy Jesus vandag gehoor/ervaar? Stephan […]
NG Kerk Vrystaat: Só sê sinodegangers ná vergadering in Bloem Lees verder
@sinode





















