Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Redakteursbrief

PODSENDING | Oor uitbranding en hoe om jou gedagtes te ‘bevriend’

Soms is die dat en wat van ’n storie byna ewe belangrik of beduidend: Dat iemand aan die begín van sy / haar loopbaan reeds oor uitbranding dink, is byna net so beduidend as presies wat hy / sy daaroor navors, nie waar nie? Ek sal my hier op Carl Jung beroep wat iets soortgelyk […]

PODSENDING | Oor uitbranding en hoe om jou gedagtes te ‘bevriend’ Lees verder

Redakteursbrief Video

Kerkbode: Die reis na volhoubaarheid

Vanaf Maart 2023 herposisioneer ons die gedrukte Kerkbode as ’n maandblad. Hierdie is meer as “housekeeping”. Dit is ons poging om ondanks die jaarlikse afname in inkomste (intekenaars) en verhoging in uitgawes (papier, koerierdiens) steeds ’n gehaltediens in gedrukte formaat te kan lewer, as toevoeging tot ons digitale aanbod. Kliek HIER om in te teken

Kerkbode: Die reis na volhoubaarheid Lees verder

Redakteursbrief

TEKEN IN: Bestel nou die gedrukte Kerkbode vir Maart 2023 tot Februarie 2024 

Geagte leser, Ons is dankbaar vir die ondersteuning van elke Kerkbode-leser. En hoewel ons baie trots is op die groeiende aantal digitale lesers by www.kerkbode.co.za, is die intekenfooi op die gedrukte weergawe van Kerkbode steeds van groot belang vir ons finansiële volhoubaarheid. Elke subskripsie op die gedrukte Kerkbode vir 2023 … Stel ons redaksie in staat om stories van mense op ’n geloofspad te vertel.

TEKEN IN: Bestel nou die gedrukte Kerkbode vir Maart 2023 tot Februarie 2024  Lees verder

Redakteursbrief

KYK: Só teken jy in op gedrukte Kerkbode wat in 2023 as maandblad sal verskyn

Bestel nou die gedrukte Kerkbode vir 1 Maart 2023 tot 28 Februarie 2024 deur hierdie skakel te volg: https://kerkbode.christians.co.za/BESTEL/ Dis vinnig, maklik en veilig. As jy vasdraai, kontak Viona Ross, Kerkbode se intekenaarbestuurder: E-pos: viona@tydskrifte.co.za WhatsApp: 064 874 0636 Tel: 021 864 8278

KYK: Só teken jy in op gedrukte Kerkbode wat in 2023 as maandblad sal verskyn Lees verder

Redakteursbrief Video

TEKEN IN: Bestel nou die gedrukte Kerkbode vir Maart 2023 tot Februarie 2024 

Geagte leser, Ons is dankbaar vir die ondersteuning van elke Kerkbode-leser. En hoewel ons baie trots is op die groeiende aantal digitale lesers by www.kerkbode.co.za, is die intekenfooi op die gedrukte weergawe van Kerkbode steeds van groot belang vir ons finansiële volhoubaarheid. Elke subskripsie op die gedrukte Kerkbode vir 2023 … Stel ons redaksie in

TEKEN IN: Bestel nou die gedrukte Kerkbode vir Maart 2023 tot Februarie 2024  Lees verder

Redakteursbrief
Die medeskepping van nuus- en aktuele inhoud, gepaard met die aanleer van nuwe digitale vaardighede (die klem was vanjaar op data-joernalistiek), is ook vir Kerkbode ’n belangrike strategiese stap.

Slypskool vir Skrywers: Deelnemers vind stories in data (en bied blik op die toekoms)

Vandeesweek publiseer ons die laaste “oes” stories uit die Slypskool vir Skrywers wat Kerkbode in Augustus tesame met die Taakspan Navorsing op Wellington aangebied het.  Deelnemers van regoor Suid-Afrika en selfs uit Namibië het vir ’n dag of wat om ’n tafel kom sit en na dieselfde datastelle (taakspan se mees onlangse navorsing) gekyk en

Slypskool vir Skrywers: Deelnemers vind stories in data (en bied blik op die toekoms) Lees verder

Redakteursbrief

Laaste woorde

Ons het al in hierdie ruimte verwys na die geval van die Bolandse kerkgebou waarvan die letters teen die muur losgekom het en toe deur swaartekrag van die “Christen Familiekerk” na die “Chris en Familiekerk” herdoop is … Daardie soort kleiner-maak en intrek na die bekende kring eerder as oopmaak en uitreik na die vreemde

Laaste woorde Lees verder

Redakteursbrief

‘Wyk Zero’

Die eerste inwoners van sy grootste waagkans het van “Wyk Zero” gekom. Vier mense bly nou in die vervalle ou huis op Volksrust wat Charl van Schalkwyk met sy erfgeld gekoop het. ’n Mal aankoop, so kort voor aftrede, het oorblufde vriende hom gewaarsku, vertel die 63-jarige dominee van Mpumalanga. Selfs sy gesin het kapsie

‘Wyk Zero’ Lees verder

Redakteursbrief

Ondersteun só betroubare kerkjoernalistiek en oop gesprek

Geagte Kerkbode-leser Die behoefte aan betroubare en gebalanseerde kerkjoernalistiek groei by die dag. Jou ondersteuning stel Kerkbode in staat om voort te bou op ’n geskiedenis wat terugstrek tot Januarie 1849 toe die eerste Kerkbode verskyn het met die oorspronklike doel om “godsdienskennis te versprei”. Ons wil nie ’n betaalmuur rondom www.kerkbode.co.za se stories, amptelike

Ondersteun só betroubare kerkjoernalistiek en oop gesprek Lees verder

Redakteursbrief
Daar is ook na die stemme van voormalige haweloses geluister tydens ’n onlangse konferensie oor haweloosheid wat in die Groote Kerk in Kaapstad aangebied is, luidens 'n verslag deur dr Braam Hanekom. Foto via Publiekegetuienis.org

Haweloosheid: Goeie data, sterk koalisies … en vuil hande

Samel betroubare data in. En benader die probleem holisties deur middel van koalisies. Dit is drie praktiese aspekte wat blyk uit ’n onlangse verslag oor ’n gesprek wat begin soek het na toepaslike reaksies vanuit die geloofsgemeenskap tot die uitdagings van toenemende haweloosheid. Die fokus was die Kaapse Metro, maar die temas was – ongelukkig

Haweloosheid: Goeie data, sterk koalisies … en vuil hande Lees verder

Redakteursbrief
“En toe besef ek maar vreemdelinge en bywoners kry vir my ’n nuwe betekenis. Want vir die volgende ses maande gaan ek nie ’n huis hê nie,” vertel dr Barry Tolmay oor die nag to sy huis in Durban begin "glip" het. Foto: Verskaf

Vrede in die storm

Barry Tolmay was alleen in die heuwelhuis sowat 13 km van Durban se kuslyn toe die hemele begin oopmaak het. “Kyk, ons praat van 500 mm wat in omtrent twee dae geval het en omtrent 800 mm wat in vier, vyf dae geval het … so dink ’n bietjie aan ’n meter water,” verduidelik die

Vrede in die storm Lees verder

Redakteursbrief
Wanneer jou geleefde belewenis van ’n situasie afgewater, geïgnoreer of selfs ontken word, kan dit as “gaslighting” bestempel word.

Altyd tyd vir ‘skaduwerk’

’n Leë tafel lei Dana Snyman op ’n kunsspeurtog na die betekenis van Ben Willikens se treffende skildery. Werklike groot kuns beleef jy met jou hart, jou siel en jou verstand, herinner Dana ons. “Of soos die Britse filosoof, Alain de Botton, dit stel: ‘We are not transparent to ourselves. We have intuitions, suspicions, hunches,

Altyd tyd vir ‘skaduwerk’ Lees verder

Redakteursbrief

Uiteenlopende sienings oor Jona-konferensie

Ons probeer via hierdie platform se verskeie afdelings (Verklarings, Briewe, Rubrieke) asook in die jongste gedrukte uitgawe van Kerkbode (omslagdatum 4 Maart 2022) die volle spektrum van reaksies toon wat die beplande “Queering the prophet”-konferensie tot dusver tot gevolg gehad het.  Van ’n lidmaat se skok op grond van die beskrywing van die invalshoek van

Uiteenlopende sienings oor Jona-konferensie Lees verder

Redakteursbrief
Die eerste artikel-reeks op Kerkbode se webblad kyk na die uitwerking wat die Covid-19 pandemie op NG predikante gehad het. Die skrywer is ds Marileen Steyn.

Ons wil jou storie hoor

Joernalistiek gaan tot ’n groot mate daaroor om tot die punt te kom. Om nie ’n storie met onnodige ommehaal te vertel nie.  Maar daar is ook plek vir die opsie van ’n lekker stewige artikel-reeks, wat ’n onderwerp sistematies bekyk en vanuit ’n paar oorspronklike hoeke toelig.  Oplettende webgebruikers sal ’n nuwe knoppie in

Ons wil jou storie hoor Lees verder

Redakteursbrief Rubrieke
Die behoefte aan betroubare en gebalanseerde kerkjoernalistiek groei by die dag. Jou ondersteuning stel Kerkbode in staat om voort te bou op ’n geskiedenis wat terugstrek tot Januarie 1849 toe die eerste Kerkbode verskyn het met die oorspronklike doel om “godsdienskennis te versprei”.

2021: Wat leer die data ons?

Data verskaf aan ons redaksie ’n helder prent van wie ons stories digitaal lees. In terme van demografie (68% vroulik), maar ook in terme van ligging (44% in Gauteng) en via watter toestelle (meestal slimfone). Terwyl ’n mens dikwels aan ’n nuuswerf dink in terme van inligting wat “uitwaarts” vloei, is dit nodig om ag

2021: Wat leer die data ons? Lees verder

Redakteursbrief
'n Gebou kán meer wees as net 'n gebou soos gesien in hierdie kerkgebou van die NG gemeente Welkom-Wes. Dit is ontwerp deur die beroemde argitek Roelof Uytenbogaardt. Foto: Le Roux Schoeman

Oor nuwe geboue, nuwe visie

Ek verstaan gewoonlik die punt wat mense wil maak wanneer hulle sê ’n kerk is die ménse, nie die gebou nie. So ook wanneer mense sê werk gaan oor die personeel en dié se uitsette eerder as kantoorgeboue. Dit is totdat ek onlangs op ’n Saterdagoggend tussen die kerkbanke van die NG gemeente Welkom-Wes deurstap.

Oor nuwe geboue, nuwe visie Lees verder

Redakteursbrief

Huldeblyk: Mario Small (1968-2021)

Dit is met diep hartseer dat ons tyding van Mario Small se afsterwe deel. Small was in vele opsigte ’n steunpilaar in Bybel-Media se Inhoudspan (Kerkbode en LiG), waar hy vir dekades as bladopmaker en in tegniese produksie gewerk het. Meer onlangs het hy ook aan die digitale kant as tuisbladredakteur by www.kerkbode.co.za sy koel

Huldeblyk: Mario Small (1968-2021) Lees verder

Redakteursbrief
Alle Kerkbode-inhoud sal na afloop van 'n nuwe bewaringsprojek nie net digitaal beskikbaar wees nie, maar dit word ook geïndekseer om soekbaarheid te verhoog, verduidelik dr Andrew Kok van die Kerkargief op Stellenbosch oor dié projek wat in samewerking met Bybel-Media aangepak word. Foto: Le Roux Schoeman

Kerkbode vat hande met argief om skat af te stof

Vanuit ’n kelder langs die Kweekskool aan die wal van die Eersterivier karwei dr Andrew Kok onlangs meer as twintig bokse boeke na ’n klein wit paneelwa bestem vir ’n digitaliseringsfirma in Pretoria. As bestuurder van die Kerkargief op Stellenbosch is Kok deel van ’n span wat argiefmateriaal, wat vanaf 1655 dateer, bewaar en ook

Kerkbode vat hande met argief om skat af te stof Lees verder

Redakteursbrief

Info-oorloë in geloofsgemeenskappe

Ook binne kerke en geloofsgemeenskappe woed daar plek-plek digitale info-oorloë. En van die einste digitale vaardighede wat predikers moes aanleer om virtueel te hergroepeer en “oorleef” toe hulle geboue moes sluit om ’n virus uit te hou, word soms hiervoor ingespan. LEES OOK: Kerkbode: Minder en meer as toeka Van die terme het nie eens

Info-oorloë in geloofsgemeenskappe Lees verder

Redakteursbrief

Kerkbode: Minder en meer as toeka

Met ’n onlangse besoek aan Kerkbode se kantoor deel Johannes Froneman ’n paar gemoedelike staaltjies uit sy dae by hierdie publikasie. Die strawwe spertye (die papier­koe­rant het destyds weekliks verskyn), die redaksionele stampe en stote in (nog ’n) komplekse tyd in die NG Kerk se geskie­de­nis. Froneman was assistentredakteur van Kerkbode van 1981-83 en het

Kerkbode: Minder en meer as toeka Lees verder

Redakteursbrief
Scroll to Top