Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Ondersteun só betroubare kerkjoernalistiek en oop gesprek

Geagte Kerkbode-leser

Die behoefte aan betroubare en gebalanseerde kerkjoernalistiek groei by die dag.

Jou ondersteuning stel Kerkbode in staat om voort te bou op ’n geskiedenis wat terugstrek tot Januarie 1849 toe die eerste Kerkbode verskyn het met die oorspronklike doel om “godsdienskennis te versprei”.

Ons wil nie ’n betaalmuur rondom www.kerkbode.co.za se stories, amptelike nuus, briewe, rubrieke en vakatures oprig nie. Ons wil kerknuus toeganklik hou. Ons wil voortbou op die groei wat ons die afgelope drie jaar aanlyn beleef het. Dáárom het ons jou hulp nodig: Om ’n volhoubare en innoverende kerknuusdiens te wees, moet ons die afname in intekenaars op die gedrukte koerant aanvul met digitale inkomste.

Ons nooi jou graag uit om ’n Vriend van Kerkbode te word. Jy het twee maklike elektroniese opsies om ’n verskil te maak:

  • Gee ’n maandelikse donasie van R20.
    Gee ’n jaarlikse bydrae van R240.

Besoek die Vriende van Kerkbode-skakel om die betaalinstruksies te volg.

E-pos enige navrae na kerkbode@tydskrifte.co.za of direk aan Viona Ross by viona@tydskrifte.co.za.

Alternatief: Ondersteun deur EFT Rekeningnaam: BYBEL-MEDIA
Absa-rekeningnommer: 40-5118-1699
Tak: ABSA BANK WYNLAND Takkode: 632005
Swift-kode: ABSAZAJJ
Verwysing: e-pos en naam

Ander maniere van steun

Ons doen ook ’n beroep op getroue lesers om deel te raak van ons aanlyngemeenskap deur:

Die Kerkbode-toep af te laai (Android of Apple)
In te teken op ons weeklikse elektroniese nuusbrief (die intekenknoppie is op die tuisblad).
Ons Facebook-bladsy te volg.
Die e-Kerkbode te lees … Hy lyk soos ’n koerant en hy blaai soos ’n koerant, maar jy kan nie jou braairooster met hom skoonmaak nie. Dit is die sogenaamde e-koerant of pdf-koerant.

Groete van die Kerkbode-span
Le Roux Schoeman (Redakteur).

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top