Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Die behoefte aan betroubare en gebalanseerde kerkjoernalistiek groei by die dag. Jou ondersteuning stel Kerkbode in staat om voort te bou op ’n geskiedenis wat terugstrek tot Januarie 1849 toe die eerste Kerkbode verskyn het met die oorspronklike doel om “godsdienskennis te versprei”.

2021: Wat leer die data ons?

Data verskaf aan ons redaksie ’n helder prent van wie ons stories digitaal lees. In terme van demografie (68% vroulik), maar ook in terme van ligging (44% in Gauteng) en via watter toestelle (meestal slimfone).

Terwyl ’n mens dikwels aan ’n nuuswerf dink in terme van inligting wat “uitwaarts” vloei, is dit nodig om ag te slaan op dié soort inligting wat ook “inwaarts” vloei. Hierdie data is implisiete terugvoer wat ons help om ’n beter diens te lewer. Dit is ook ’n waardevolle luisterpos wat insig bied op die groter inligting-ekostelsel van die NG Kerk. Hieronder is drie skyfies uit ons verslag oor 2021 se webverkeerdata wat ons graag met lesers deel in ons uitnodiging aan jou om die digitale pad saam met ons te stap.

Raak só betrokke: Dis 1,2,3

  • Ondersteun betroubare kerkjoernalistiek en oop gesprek: Kliek HIER om ‘n Vriend van Kerkbode te word.
  • Laai die gratis en gewilde Kerkbode-toepassing af vir meer stories, briewe en nuus oor loopbaangeleenthede in die NG Kerk. Vir Android | Vir Apple
  • Teken in op ons weeklikse nuusbrief deur die Nuusbrief-skakel te volg op die tuisblad van www.kerkbode.co.za. 

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top