Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Redakteursbrief

Vriende en vennote | Só kan jy Kerkbode ondersteun

Dit is moeilik om die oorgang waarbinne die nuusmedia is te oordryf. Dit is nie alleen die spoed wat die maag laat draai nie, maar die feit dat jy nie om die draaie kan sien of ’n eindpunt kan voorspel nie. Van digitale gebruikerskant skuif die leserswaartepunt die afgelope anderhalfdekade van inhoud-via-webblaaier-op-my-desktop na inhoud-ter-enigertyd-via-sosiale-media na […]

Vriende en vennote | Só kan jy Kerkbode ondersteun Lees verder

Redakteursbrief

Hoor jy die afstandhonger grom?

As kerkkoerant is Kerkbode dubbeld bewus van ’n soort grommende afstandhonger tussen mense in Suid-Afrika. Ons het die afgelope weke ons verslaggewing toegespits op gemeentestories van hoop omdat dit weliswaar nuuswaardig is hoe men­se saamstaan en pes en plundery die hoof bied. KYK: Hoe gemeentes en lidmate KZN en Gauteng weer herbou Namibië: Toe word

Hoor jy die afstandhonger grom? Lees verder

Redakteursbrief

Vakatures: Nuwe gids vir gelykheid van geleenthede

Die werksoekproses is soms stresvol. Ook vir diegene wat in die aanstelstoel-sit, mag druk ervaar om die regte aanstelling te maak – die beste kandidaat vir die mees belangrike take in jou span te vind. Die Suid-Afrikaanse konteks gee aan loopbaansake ’n verdere emosionele la­ding omdat daar eenvoudig minder geleenthede as werksoekers is. Ook in

Vakatures: Nuwe gids vir gelykheid van geleenthede Lees verder

Redakteursbrief
Joernalistiek gesproke werk die konflik tussen Gasa en Israel, as “ontwikkelende nuusstorie”, op ten minste drie vlakke: data, politiek en die trefkrag van beelde. Foto van Jerusalem: Le Roux Schoeman (Argief)

Oor (ander se) swaarkry

’n Pleidooi om vrede voel voor die hand liggend wanneer geboue inplof onder missielvuur en mense – oud en jonk – sterf teen die tempo wat ons tans in die Midde-Ooste aanskou. Tussen 10 en 19 Mei het 227 mense in Gasa en 12 in Israel gesterf. In Oos-Jerusalem en die Wesoewer is meer as

Oor (ander se) swaarkry Lees verder

Redakteursbrief

Hoe om verskillende spiritualiteite te verstaan

Die joernalis Neels Jackson vertel my onlangs hoe Corinne Ware se navorsing gebruik word om te verstaan hoe verskillende spiritualiteite binne ’n geloofsgroep of selfs binne een kerk en gemeente funksioneer. Ware is ’n Amerikaanse teo­loog wie se werk ’n impak gehad het op verskillende plaaslike do­minees met wie Jackson oor die jare gesels het

Hoe om verskillende spiritualiteite te verstaan Lees verder

Redakteursbrief

Trauma: Die eie en die groep s’n

In hierdie uitgawe berig ons oor die skokkende voorval in Secunda waar ’n dominee handgemeen ge­raak het met ’n inbreker ten aanhore van meer as dertig ander dominees wat via Zoom ingeskakel was vir ’n webinaar oor onder meer kollektiewe trauma. LEES OOK: Kanniedood karretjie hoop alles, verdra alles, glo alles Ds Sam Heine is beseer,

Trauma: Die eie en die groep s’n Lees verder

Redakteursbrief
Elna Mouton, die kapelmeester by die Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit (hier afgeneem in 2019), meen dié sentrum verskaf wel ’n noodsaaklike diens - nie ’n luukse nie. Foto: Le Roux Schoeman

Versterk in ons wortels?

Wat eens ’n perdestal was, is op hierdie wye stuk grond met ’n uitsig op die Hawekwaberge buite Wellington meesterlik in ’n kapel omskep om as een van die hartkamers van die nuwe Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit te dien. Dit was twee jaar en een globale pandemie gelede. Maar steeds het die kapelmeester ’n

Versterk in ons wortels? Lees verder

Redakteursbrief

Lojale kritiek

Die idee van “lojale kritiek” klink soms na ’n weerspreking. ’n Logiese onmoontlikheid. ’n Mens moet tog die een of die ander wees, sou sommige sê. Miskien het diegene wat so voel ook in die algemeen ’n vir-of-teen-wêreldbeskouing. Dinge is wit of swart. En tog is daar volop geleentheid vir kritiek wat juis van “binne”

Lojale kritiek Lees verder

Redakteursbrief

Kerkbode: Boodskap aan lesers en ondersteuners

Geagte intekenaar Die Kerkbode-span deel graag met jou ’n oorsig van 2020 en ons plan vir 2021 en maak staat op jou voortgesette ondersteuning van ons joernalistieke projek. 2020: Oorsig en pleidooi aan intekenaars Hierdie is ’n asseblief-brief met ’n dankie-boodskap. Ons is elke betalende Kerkbode-leser vanjaar selfs meer dank verskul­dig as in gewone (pandemielose!)

Kerkbode: Boodskap aan lesers en ondersteuners Lees verder

Redakteursbrief

Annus mirabilis?

Hierdie kan nou maklik na een van daai “julle is almal wenners”-uitlatings klink, maar hoe anders verwoord ’n mens die feit dat dit eenvoudig moeilik is om een inskrywing bo die ander te kies vir iets so subjektief soos ’n skryfkompetisie? Terwyl ons oortuig is van die gehalte van die skryfwerk in die drie wenbrie­we,

Annus mirabilis? Lees verder

Redakteursbrief

Kersfonds: BM en Kerkbode fokus op leesgoed vir kinderhuise en skole

Dit is weliswaar nog ’n bietjie vroeg vir Kers­geskenke koop, maar Kerkbode se Kersfonds­span is reeds aan ’t woeker met ’n plan om lidmate vanjaar in staat te stel om ’n “geestelike geskenk” direk aan ’n kind te gee. Die idee is eenvoudig, vertel Hannelie Matthee, finansiële be­stuurder en donateur-skakelpersoon by Bybel-Media (BM) op Wellington,

Kersfonds: BM en Kerkbode fokus op leesgoed vir kinderhuise en skole Lees verder

Redakteursbrief

Wie is wie?

’n Ou vriend bel uit die bloute en ek sukkel meteens om te verduidelik waar ek my bevind: Ek staan op ruwe hout­vloere in ’n klein Spartaanse vertrek met ’n reuse-glyvenster wat die oë op ’n smal rivier en reuse-berge rig. “Ek slaap oor by die Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit op Wellington,” trek ek

Wie is wie? Lees verder

Redakteursbrief

Teologiese opleiding … ná die pandemie

“Wat gaan aan by ons universiteite?” is ’n vraag wat dikwels gevra word en wel met ’n ondertoon wat wissel van diepe agterdog tot hoopvolle nuuskierigheid. In kerkkonteks het akademiese opleiding uiteraard ’n direkte invloed op nie alleen die manier hoe daar oor God gedink en gepraat word nie, maar ook die manier hoe gesprek

Teologiese opleiding … ná die pandemie Lees verder

Redakteursbrief
Le Roux Schoeman en sy hond Gracie. Foto: Derek Kahts

Annus horribilis én mooiste maand

In ons skryfkompetisie nooi ons lesers uit om oor enige van drie onderwerpe te skryf. Een van die kategorieë heet: 2020: Insigte uit ’n annus horribilis. “Annus watse ding?” vra ’n oorblufte kollega toe ons dit breinstorm. “’n Merkwaardig slegte jaar, kan ’n mens seker eerder sê … maar kom ons kyk of dit help

Annus horribilis én mooiste maand Lees verder

Redakteursbrief

Briewebladberading

Om gespanne én stuck te wees … Dit is ’n stewige definisie van trauma. “Overwhelming stressors + perception of extreme powerlessness,” lui­dens ’n studiegids wat onlangs aan die meer as 50 deelnemers aan ’n aanlynslypskool in traumaberading gebied is. Maar, herinner die kundiges by HospiVisie die groep studente, trauma neem vele vorme aan. Van die

Briewebladberading Lees verder

Redakteursbrief
Skuiling by ’n kruispad: Lockdown het ’n aantal swerwers by MES Kemptonpark laat wortel skiet. Hoe nou gemaak? Helena van Blerk, die takbestuurder, vertel hul storie aan Kerkbode. Foto: MES Kemptonpark

Hawelose huismense

Vir hulle tiende verjaarsdag het MES Kemptonpark ’n paar onverwagse gesken­ke gekry: Die lesse wat ’n gesondheidskrisis jou leer wanneer jy ’n skuiling met beperkte ruimte en ’n dikwels rustelose, swerwende inwo­nersbevolking het. Pre-Covid het haweloses 6 nm ingeval en is hulle weer soggens 8 vm of vroeër vort, vertel Helena van Blerk, die takbestuurder.

Hawelose huismense Lees verder

Redakteursbrief

Koronaperke eis tol: Eetplekke staan saam

Daniel Holland is moedeloos. Só beaam die plakkaat wat hy omhoog hou. Hy staan bo-op sy eie restauranttafel voor Yours Truly in die middel van een van Kaapstad se gewildste restaurant- en kroegstrate. Rondom hom is personeel en ondersteuners met hulle eie plakkate vir hierdie etensuurveldtog deur die restaurantvereniging van Suid-Afrika. Verder met Kloofstraat af

Koronaperke eis tol: Eetplekke staan saam Lees verder

Redakteursbrief

Kerkbode-intekenaars: Gedrukte koerant weer beskikbaar

Getroue Kerkbode-intekenaar Ons is dankbaar vir jou ondersteuning in hierdie interessante tyd waarin ons leef. Die skuif na Vlak 3-inperking het ook vir Kerkbode logistieke implikasies: Ons is wel weer rolpers toe met die jongste koerant om ook daardie deel van ons nuusdiens – die papierkoerant – te hervat en die gedrukte Kerkbode landwyd en

Kerkbode-intekenaars: Gedrukte koerant weer beskikbaar Lees verder

Redakteursbrief
Tebogo Mabye het in die hart van Hillbrow harde grootwordjare beleef. Hy vertel: “Ek het op die hoek van Bullet- and Knifestraat in Hillbrow, Johannesburg, grootgeword." Of só noem die locals van Hillbrow die gevaarlike hoek van Peterson envTwiststraat - een van Hillbrow se misdaadneste. Maar "Tebza" soos almal hom noem het 'n interessante lewensstorie om te vertel. Lees die onderhoud met hom op bl 10,11 van die jongste Kerkbode.

Intekenaars: Só kry jy ons stories

Getroue intekenaars en lesers Ons werk onverpoosd aan die skryf van stories en die digitale publisering van nuus, opinies en lesersbydraes. Daar is vyf opsies om Kerkbode-inhoud in die hande te kry. Twee van daardie opsies is nuut en ons wil julle aandag graag daarop vestig. Kerkbode se digitale platform. Dit is waar die meeste mense

Intekenaars: Só kry jy ons stories Lees verder

Redakteursbrief
Scroll to Top