Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Word ’n Vriend van Kerkbode

Geagte leser,

Ons wil kerknuus toeganklik hou en ons wil voortbou op die groei wat ons die afgelope drie jaar aanlyn beleef het. Dáárom het ons jou hulp nodig: Om ’n volhoubare en innoverende kerknuusdiens te wees, moet ons die afname in intekenaars op die gedrukte koerant aanvul met digitale inkomste. Vind meer uit in die video hieronder en kliek HIER indien jy ‘n Vriend van Kerkbode wil word.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

1 thought on “Word ’n Vriend van Kerkbode”

  1. Johannes de Koning

    Ongelukkig kan ek nooit ‘n vriend van die Kerkbode word nie en kan dit ook nie vir my gemeente bestel nie, want die Kerkbode het ‘n spreekbuis vir die liberalisme en pro LGBTQ agenda geword. (Terloops ek het groot respek vir Dana Snyman… so dis niks teen jou nie vriend!) As die KB weer openlik standpunt inneem vir die waarheid en hou by die merkers van Skrif en belydenis kan ons weer praat. Andersins moet die KB maar sterf…
    TJ de Koning
    NGK Tsumeb

Comments are closed.

Scroll to Top