Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2025

Tebogo Mabye het in die hart van Hillbrow harde grootwordjare beleef. Hy vertel: “Ek het op die hoek van Bullet- and Knifestraat in Hillbrow, Johannesburg, grootgeword." Of só noem die locals van Hillbrow die gevaarlike hoek van Peterson envTwiststraat - een van Hillbrow se misdaadneste. Maar "Tebza" soos almal hom noem het 'n interessante lewensstorie om te vertel. Lees die onderhoud met hom op bl 10,11 van die jongste Kerkbode.

Intekenaars: Só kry jy ons stories

Getroue intekenaars en lesers

Ons werk onverpoosd aan die skryf van stories en die digitale publisering van nuus, opinies en lesersbydraes. Daar is vyf opsies om Kerkbode-inhoud in die hande te kry. Twee van daardie opsies is nuut en ons wil julle aandag graag daarop vestig.

  1. Kerkbode se digitale platform. Dit is waar die meeste mense ons stories lees. Besoek gereeld hierdie platform – www.kerkbode.co.za – of gaan “like” ons Facebookbladsy indien jy verkies om via sosiale media jou nuus te ontvang:
  2. Die Kerkbodeapp is vir Apple– en Android-fone beskikbaar.
  3. Die e-Kerkbode … Hy lyk soos ’n koerant en hy blaai soos ’n koerant, maar jy kan nie jou braairooster met hom skoonmaak nie. Dit is die sogenaamde e-koerant of pdf-koerant. By dié SKAKEL lê al die uitgawes.
  4. Jy kan ook die e-koerant aflaai en aanstuur vir ander lesers. Hy is 5 MB groot, met ander woorde ’n bietjie groter as foto’s, maar ’n bietjie kleiner as video indien jy bedag is op data-implikasies vir die gebruiker / ontvanger. Laai ’n voorbeeld HIER af.
  5. Jy kan die e-koerant per Whatsapp ontvang deur die vorm hieronder in te vul.

Intekenaars met navrae kan gerus ’n e-pos stuur aan Viona Ross by viona@tydskrifte.co.za.

Dankie vir jou begrip en ondersteuning

Die Kerkbode-span.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Versprei God se Woord
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top