Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2024

Hoe om verskillende spiritualiteite te verstaan


Die joernalis Neels Jackson vertel my onlangs hoe Corinne Ware se navorsing gebruik word om te verstaan hoe verskillende spiritualiteite binne ’n geloofsgroep of selfs binne een kerk en gemeente funksioneer.

Ware is ’n Amerikaanse teo­loog wie se werk ’n impak gehad het op verskillende plaaslike do­minees met wie Jackson oor die jare gesels het oor dinge soos die sogenaamde worship wars – waar dit gaan oor die manier waarop daar aanbid word.

In die video hierbo gesels ons met Jackson oor sy nuwe boek en hy verduidelik onder meer hoe hierdie model sy interpretasie van debat in die kerk lei. Maar dit is ook ’n persoonlike stuk gereedskap. Neem ’n oom­blik om jou eie reis te karteer aan die hand van die twee asse hier­onder. Hoekom dink of voel jy wat jy voel? Hoe weet jy wat jy nie weet nie?

Diagram met erkenning aan Drie dekades van verandering: Die NG Kerk se pad na verruiming deur Neels Jackson.
  • Koop Jackson se boek HIER
No data was found

Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.