Die minste
In ’n diep verdeelde gemeenskap waar rasse- en ander spanning dikwels hoog loop, rus daar ’n besondere onus op Christene om God se boodskap van versoening uit te dra. Maar hoe leef ons as versoeners in ’n gepolariseerde wêreld? ’n Sleutel wat die Here Jesus self vir sy volgelinge gee, is om die minste te […]


