‘Ons en hulle’
In baie gemeenskappe waarbinne die kerk lewe, loop die spanning deesdae hoog. Dat huise op plekke afgebrand word en winkels geplunder word, is ’n verskriklike simptoom van ’n diepliggende wantroue en vervreemding tussen “ons” en “hulle”. Die evangelie is duidelik oor die rol van gelowiges in sulke situasies. Ons opdrag is om vir versoening te […]





















