Intekenaars: Jongste inligting oor Kerkbode
Geagte Kerkbode-intekenaar Dit is onsekere tye en ons wil nie voorgee dat ons om die volgende draai in die pad kan sien nie. As redaksie wil ons fokus op die goed waaroor ons beheer het. Dit is: Om Kerkbode-stories in hierdie tyd so vindbaar moontlik te maak, wat noodwendig beteken om selfs meer digitaal-gerig te […]
Intekenaars: Jongste inligting oor Kerkbode Lees verder
Redakteursbrief
















