Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Foto: Melkplaas by Friemersheim. Deur Kobus Smit | fineartamerica.com/profiles/kobus-smit

Klein Venstertjies op God: Niks uit jou kraal

Geborg

Hierdie is 'n rubriek. Die opinies van skrywer weerspieël nie noodwendig die standpunte of oortuigings van die Kerkbode-redaksie of die NG Kerk nie.

In Psalm 50 kapittel die Here sy volk en maak hulle dowwe brille skoon: “Ek wil geen jong bul uit jou stal hê of bokke uit jou krale nie, want al die diere in die bos is Myne, die wild op duisende berge. Ek ken al die voëls van die berge; al wat roer op die veld, is Myne. Ek sou jou nie vra as Ek honger sou kry nie,want die aarde en alles wat daarop is, behoort aan My” (9-12). Waarom? Hulle het die kultus (erediens) tot die vlak van die heidene laat daal en in ’n totale, niksseggende vormgodsdiens (sonder hart) laat verval.

In teenstelling met die lewelose gode, wat die volk aanbid het, is Hy en Hy alléén die magtige Skepper, Eienaar en Versorger (Ps 104:14, 27) van alles wat leef en beweeg op aarde, selfs die diere van die veld. Ware kultus (gemeenskap met God) vereis dat Hy as sulks geëer word.

 

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top