Johan Cloete en die gemeente sonder ’n dominee
Kerk tussen die Mielielande is ’n gemeente sonder ’n dominee. Johan Cloete, wat jare lank voltydse dominee daar was, het die oorgang gefasiliteer. Hy vertel hoe hy destyds voor hy die beroep soontoe aanvaar het, eerlik was met die kerkraad, hulle gewaarsku het dat hy vreemde idees het oor kerkwees. Hy is steeds betrokke by […]
Johan Cloete en die gemeente sonder ’n dominee Lees verder
Artikels




















