Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Kerksondermure: Voltydse medeleraarspos

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

[scribd id=556564716 key=key-eunGAnC9vZYNRcDpD4Oa mode=scroll]

DOEL VAN AANSTELLING:

Om bykomende leraar-kapasiteit te skep en die span te verryk.

PLIGTE:

Soos met kerkraad uitgeklaar en onderhandel.

GEMEENTEPROFIEL:

KSM is ʼn groot gemeente wat vanuit 2 persele (Centurion en Midrand) funksioneer.

Die leraar sal medeverantwoordelik wees vir die bediening by beide gemeentes.

VERGOEDING EN BYVOORDELE:

ʼn Mededingende vergoedingspakket (totale koste van indiensname) sal onderhandel

word afhangende van kwalifikasies, opleiding en ervaring.

Die aansoek moet vergesel word van:

• ʼn Volledige CV

• Name van ten minste 2 referente

DIENSAANVAARDING:

Datum sal met die suksesvolle kandidaat

bespreek word.

E-pos: mmuller@ksm.co.za

Tel: 012 663 2003 x210

Vir enige administratiewe navrae, kontak Miriam Muller by 012 663 2003.

Vir verdere inligting rakende die pos, kan Fanie Venter gekontak word by

fventer@ksm.co.za of 082 894 6270.

Die sluitingsdatum vir aansoeke is 28 Februarie 2022.

Die Gemeenteraad behou die reg voor om geen aanstelling te maak indien ʼn geskikte kandidaat nie vir die pos gevind word nie.

Deur die indiening van hulle CV’s, gee kandidate toestemming dat die inligting soos vervat in hulle CV, onderworpe aan die terme en bepalings van die POPIA-wetgewing deur KSM vir kerklike doeleindes asook vir die beroepingsproses gebruik kan word.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top