Oor fisiese en geestelike nood
Coenie Greeff, La Rochelle, Bellville skryf: Dankie, Prof Johan van der Merwe, vir jou kosbare artikel oor SA se pandemie van fisiese armoede (Kerkbode 07.06.22). Terwyl ek lees, tref dit my – wat van die geestelike pandemie wat dreig in ons kerk – ek gebruik “pandemie” in alle erns. Kyk ons as NG Kerk met […]
Oor fisiese en geestelike nood Lees verder
Aktueel Briewe

















