Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

PODSENDING: Ontdek die ware waarde van die Kerkargief vir navorsers en studente

Die Kerkargief op Stellenbosch is die grootste van sy soort in die land, vertel dr Andrew Kok aan Lizelle de Bruin in ‘n nuwe RSG-dokumentêr getiteld Kilometers van geskiedenis.

Kok en sy span bewaar die argivalia van sewe van die NG Kerk se sinodes asook dié van Verenigende Gereformeerde Kerk, die Volkskerk van Afrika en die Congregational Kerk in Pniël.

Hierdie historiese skat beslaan sowat vyf kilometer se rakspasie en dokumente, waarvan die oudste uit 1665 dateeer, word onder spesiale temperatuur bewaar.

Luister na De Bruin se dokkie as podsending by die skakel hieronder.

Lees ook: Kerkbode vat hande met argief om skat af te stof

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

1 thought on “PODSENDING: Ontdek die ware waarde van die Kerkargief vir navorsers en studente”

Comments are closed.

Scroll to Top