Dana Snyman | Die toekoms is nou elke volgende oomblik
Nog altyd het ek my verjaardag stillerig gevier, maar toe ek onlangs sestig word, nooi ek ’n klompie mense en ons braai en gesels tot laat in die nag. Ek is nou amptelik bejaard. Ek kan afslag by die Spar kry, teen halfprys gaan fliek en in party winkels in ’n aparte, korter ry staan. […]
Dana Snyman | Die toekoms is nou elke volgende oomblik Lees verder
Dana Snyman
















