Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Neem deel: Nuwe peiling wil hoor hoe jy die Bybel lees en verstaan

Hoe lees, verstaan en interpreteer jy die Bybel? Die Algemene Taakspan Navorsing van die Algemene Sinode is besig met ’n meningsopname om juis dit by respondente te hoor. 

Vul hierdie kort, anonieme vraelys in om deel te neem: https://www.surveymonkey.com/r/PKF82RZ

Die opname, onder akademiese begeleiding van die Universiteite Stellenbosch en die Universiteit van die Vrystaat, sal inligting rondom die Skrifbeskouing van lidmate en leraars aan die NG Kerk se Algemene Sinode verskaf, verduidelik dr. Morné Joubert, ’n navorsingsgenoot verbonde aan die Universiteit van die Vrystaat, oor die projek. 

 

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top