Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Author name: Kerkbode

NG Morgenzon / Debruinpark-Ermelo: Vastetermyn-kombinasiepos

NG MORGENZON\DEBRUINPARK-ERMELO VASTETERMYN-KOMBINASIEPOS   Die NG Gemeentes Morgenzon en Debruinpark-Ermelo stel in biddende afhanklikheid die volgende kombinasiepos bekend. Dis ’n driejaarkontrakpos.  Kombinasie tussen Morgenzon en Debruinpark word verdeel in 70% Morgenzon en 30% Debruinpark. Morgenzon is die ankergemeente. Drie jaar – sinodaleskaal as riglyn. Plek van verblyf onderhandelbaar. Die daarstel van ’n kombinasieleraarspos tussen die […]

NG Morgenzon / Debruinpark-Ermelo: Vastetermyn-kombinasiepos Lees verder

Afgehandelde vakatures

Elders gelees | Hugenote Kollege: Annette Potgieter aangewys as dekaan van Skool vir Teologie en Bediening

Dr. Annette Potgieter is aangestel as die nuwe dekaan van die Skool vir Teologie en Bediening by Hugenote Kollege op Wellington, luidens ‘n verklaring uit die kantoor van die rektor, prof Nelus Niemandt, wat op 12 April uitgereik is.  Die verklaring lui: “Potgieter is sedert 2020 deel van die Hugenote Kollege-familie en het ook ‘n

Elders gelees | Hugenote Kollege: Annette Potgieter aangewys as dekaan van Skool vir Teologie en Bediening Lees verder

Verklarings

Uit Gustav se pen | #Nationalshutdown: Heroorweeg tog hierdie veldtog

Die kerk is diep verontrus deur die moontlike uitwerking wat die ontwrigting van die EFF se beplande #Nationalshutdown op 20 Maart, skryf Gustav Claassen. Die media is die afgelope tyd oorheers deur die sogenaamde #Nationalshutdown wat deur die Economic Freedom Fighters (EFF) beplan word vir 20 Maart. Dié landwye staking is deel van onder andere

Uit Gustav se pen | #Nationalshutdown: Heroorweeg tog hierdie veldtog Lees verder

Rubrieke

Anton Knoetze skryf: 2023 | Advies vir ’n goeie vooruitsig

Vanjaar skep unieke uitdagings vir gelowiges in ’n tyd waar alles rondom ons letterlik en figuurlik pikdonker lyk, skryf Anton Knoetze. Watter positiewe vooruitsig is daar as die groeiende armoede en werkloosheid vir duisende mense rondom ons geen vooruitsig bied nie? Watter positiewe vooruitsig is daar as die beskuldigings oor misdaad selfs in ons hoogste

Anton Knoetze skryf: 2023 | Advies vir ’n goeie vooruitsig Lees verder

Rubrieke

ASM: ‘Bid vir politieke leiers, beskermingsdienste, regbank, fluitjieblasers en slagoffers van misdaad, korrupsie en geweld’

Die Algemene Sinode Moderamen (ASM) het tydens sy vergadering van 28 Februarie tot 2 Maart opnuut besin oor ons roeping in ons lande en ons verbintenis aan die waardes van menswaardigheid, geregtigheid en ’n opregte omgee vir almal met wie ons hierdie tyd en konteks deel, luidens ’n voorstel deur dr Leon M Foot (sekondant:

ASM: ‘Bid vir politieke leiers, beskermingsdienste, regbank, fluitjieblasers en slagoffers van misdaad, korrupsie en geweld’ Lees verder

Aktueel Verklarings

Pieter Verster skryf: ‘Jesus op grond van die Skrif waarlik God én mens’

Pieter Verster van Bloemfontein skryf: Die belydenis dat Jesus Christus die Seun van God waarlik God is wat mens geword het, sonder sonde, is vir die kerk essensieel. Dit is nie ’n saak waaroor daar maar soos oor die vrou in die amp, of oor die LGBTQ+-debat geredeneer kan word nie. Dit raak die hart

Pieter Verster skryf: ‘Jesus op grond van die Skrif waarlik God én mens’ Lees verder

Aktueel Briewe
Nico Fourie van Tulbagh beplan 'n Afrika-avontuur ten bate van dieresorg, berig NG Kerk Wes-Kaap. Foto: http://4dogs-and-a-tuktuk.org.za/
Nico Fourie van Tulbagh beplan 'n Afrika-avontuur ten bate van dieresorg, berig NG Kerk Wes-Kaap. Foto: http://4dogs-and-a-tuktuk.org.za/

Elders gelees: ’n Tog (met honde!) in ’n Tuk-Tuk deur tien Afrika-lande

Lidmaat beplan epiese Afrika-avontuur ten bate van dieresorg, berig NG Kerk Wes-Kaap. Hulle deel onlangs via Instagram die inspirerende storie wat ds Marco Koch van NG Kerk Tulbagh vertel van ‘n inwoner van hierdie pragtige Bolandse dorp wat ‘n epiese Afrika-avontuur beplan vir ‘n goeie doel – om mense bewus te maak van dieresorg en

Elders gelees: ’n Tog (met honde!) in ’n Tuk-Tuk deur tien Afrika-lande Lees verder

Hoopstories

‘Kreatiewe spanning’ tussen akademiese teologie en kerklike teologie is noodsaaklik, sê dosente by Maties

Prof Louis C Jonker, namens die NG Kerk Dosenteraad, Fakulteit Teologie, Stellenbosch, skryf: Ons as die NG dosente verbonde aan die Fakulteit Teologie op Stellenbosch, wil hiermee graag ons perspektief op die kerklike en publieke woelinge van die afgelope tyd oor teologiese opleiding en navorsing stel. Ons is bekommerd dat daar dikwels eensydig en ongenuanseerd

‘Kreatiewe spanning’ tussen akademiese teologie en kerklike teologie is noodsaaklik, sê dosente by Maties Lees verder

Aktueel Verklarings
Dood in die kamer / Death in the Room is die titel van ’n treffende kunswerk deur Ntobeko Mjijwa wat deel vorm van ’n nuwe uitstalling wat tot 22 April by die Oude Leeskamer op Stellenbosch te sien is. Mjijwa het ’n graad in Skone Kunste en ’n sertifikaat in Teologie en doseer plaaslik en internasionaal in beide dissiplines.

Kunstenaars (be)wys behoefte aan versoening en hoop van Paasfees met nuwe uitstalling op Stellenbosch

Versoening vorm die bindende tema van ’n nuwe kunsuitstalling op Stellenbosch vanweë die belang daarvan in die verhaal van Suid-Afrika en hoe dit in die toekoms weergalm. “’n Stem wat deurlopend in die Suid-Afrikaanse dialoog rondom geregtigheid en versoening weerklink, is dié van die kerk,” luidens ’n verklaring deur Maryke van Velden, verantwoordelik vir kreatiewe

Kunstenaars (be)wys behoefte aan versoening en hoop van Paasfees met nuwe uitstalling op Stellenbosch Lees verder

André Bartlertt

Marileen Steyn gesels met Ansie van Wyk: Ander poste ook ’n roeping

Ansie van Wyk, sekretaresse, leef ’n lewe van roeping. Nie net in haar werk nie, maar ook in haar doen en late as geheel. Dit is ’n roeping om mooi te maak, om te dien en om haar beste te gee. Marileen Steyn vertel meer.   Soos wat jy in Saldanha inry, pronk die netjiese

Marileen Steyn gesels met Ansie van Wyk: Ander poste ook ’n roeping Lees verder

Artikels

Amptelike Nuus 13 Januarie 2023

Hierdie kennisgewings is op 13 Januarie 2023 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP AANVAAR Ds Derick Boonzaaier van Ottery na Lourensrivier-Strand; ds Thabo Pienaar van Witrivier na Hopetown; prop Christine Venter na Parow-Panaroma. WES-KAAPLAND BEVESTIGING Dit is vir die kerkraad van die NG Gemeente Bellville-Riebeeck aangenaam om kennis te gee dat ds Egbert Henry

Amptelike Nuus 13 Januarie 2023 Lees verder

Amptelik

NG Gemeente Hayfields (Pietermaritzburg): Voltydse gemeenteleraar

Vakature: Voltydse gemeenteleraar by NG gemeente Hayfields, Pietermaritzburg Hayfieldsgemeente is ’n voorstedelike gemeente geleë in Pietermaritzburg en bestaan uit 609 belydende en 162 dooplidmate. Die gemeente vorm saam met Pietermaritzburg-gemeente, Pietermaritzburg-Noord-gemeente en Greytown-gemeente die Ring van Pietermaritzburg. Pietermaritzburg het ’n sterk Engelssprekende karakter en beskik oor uitstekende Engelse privaat- en staatskole asook ’n parallelmedium hoërskool

NG Gemeente Hayfields (Pietermaritzburg): Voltydse gemeenteleraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

Kairos Netwerk oor leertugondersoek by Kweekskool op Stellenbosch

Henrietta Klaasing van Randfontein skryf (namens Kairos Netwerk Dagbestuur): ’n Teologiese dosent van die NG Kerk by Universiteit Stellenbosch, dr Peter Nagel, is onlangs aan drie klagtes van leerdwaling skuldig bevind. Hy aanvaar nie die Godheid van Jesus nie. In Rapport van 8 Januarie beweer hy dat die tugondersoek bedoel was om behoudendes te paai

Kairos Netwerk oor leertugondersoek by Kweekskool op Stellenbosch Lees verder

Aktueel Briewe

NG Schweizer-Reneke-Noord: Voltydse Leraarspos

NG SCHWEIZER-RENEKE-NOORD Schweizer-Reneke VAKATURE: VOLTYDSE LERAARSPOS Gemeenteprofiel: Schweizer-Reneke is ’n plattelandse dorp in Noordwes-Provinsie, 150 km van Klerksdorp en 60 km van Vryburg en Bloemhof. ’n Aftree-oord/versorgingseenheid vir bejaardes is in die grense van die gemeente geleë. Die dorp het ’n sterk Afrikaanse laerskool, asook ’n dubbelmedium hoërskool. Daar is ook ’n tweede NG gemeente

NG Schweizer-Reneke-Noord: Voltydse Leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

Ballito Gesinskerk – NG Noordkus: Diensleraar met jeugbediening as spesialiteitsveld

BALLITO GESINSKERK – NG NOORDKUS Die kerkraad wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos: VAKATURE: DIENSLERAAR MET JEUGBEDIENING AS SPESIALITEITSVELD Sluitingsdatum: 28 Februarie 2023. Dienstermyn: Twee jaar kontrak met ‘n opsie om te verleng en met ’n ses maande proeftydperk Gemeenteprofiel: Ballito Gesinskerk in KZN is ’n dorpsgemeente met nagenoeg 350 belydende lidmate

Ballito Gesinskerk – NG Noordkus: Diensleraar met jeugbediening as spesialiteitsveld Lees verder

Afgehandelde vakatures

Arnold Griesel van Bethulie skryf: Is welwillende uitkoms moontlik met spanning tussen lidmate wat anders glo?

Arnold Griesel van Bethulie skryf: Die brief van ds Dubois du Toit verwys. Die Algemene Sinode se implementering van ’n ‘Ruim Huis’-filosofie (waar diverse geloofskeuses in die NG Kerk voorgestaan word) mag dalk lidmate trek en behou (nuwes bykry) maar ook bestaandes, wat suiwer gereformeerde leer aanhang, wegdryf. Het die wyse waarop die AS die heilsleer

Arnold Griesel van Bethulie skryf: Is welwillende uitkoms moontlik met spanning tussen lidmate wat anders glo? Lees verder

Aktueel Briewe

Namibië wil besware verder vat, Kairos maak planne

Toe die selfopgelegde spertyd vir “bande losmaak” met die NG Kerk se Algemene Sinode vandeesmaand aangebreek het, het leiers van NG Kerk Namibië by ’n buitengewone moderamenvergadering besluit om te wag tot die sitting van die Algemene Sinode (Oktober 2023) en dan wel hulle besware by daardie saamtrek ter tafel te lê. Die Namibiërs se

Namibië wil besware verder vat, Kairos maak planne Lees verder

Nuus

Skrifverklaring: Dán is relativering onvermydelik

Prof Johan Janse van Rensburg van Fichardtpark skryf: In die huidige debat oor Skrifverklaring speel die klem op die kontemporêre interpretasie van die teks ’n belangrike rol. Vandaar die obsessie om die Skrif en belydenisskrifte in die lig van die huidige konteks te herinterpreteer. Só ’n eensydige klem relativeer ander belangrike beginsels vir die hermeneutiek,

Skrifverklaring: Dán is relativering onvermydelik Lees verder

Aktueel Briewe

Kobus Smit skryf: Waar vind jy ’n genadige kerk?

Kobus Smit skryf: Ons het onlangs weer Hervormingsondag gevier. Die Hervorming is voorafgegaan deur Martin Luther se worsteling met die vraag: Waar vind ek ’n genadige God? Sy vind van die genadige God het die Hervorming aan die gang gesit. ’n Onvergeetlike gebeurtenis in die kerkgeskiedenis. Ewe skielik kon die gelowige mensdom weer juig en

Kobus Smit skryf: Waar vind jy ’n genadige kerk? Lees verder

Briewe
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.