Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Author name: Kerkbode

Die Gemeenskapkerk / The Community Church: Voltydse leraar

Die Gemeenskapkerk/The Community Church Vakature: Voltydse leraar, onbepaalde termyn Sluitingsdatum: 05 Junie 2023. Diensaanvaarding: 1 Oktober 2023. Meer oor ons: Ons is ’n kosmopolitaanse, vinnig uitbreidende gemeenskap wat Parklands, Parklands-Noord, Sunningdale, Du Noon en Sandown in die Table View/Blouberg-area bedien. Die ongeveer 150 lidmate bestaan uit ’n balans van jonger werkende lidmate, ’n middelgroep ouers […]

Die Gemeenskapkerk / The Community Church: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

KYK: Nuwe video verduidelik verruiming van teologiese opleiding

“Die Here roep mense in verskillende lewensfases … en om verskillende werk te gaan doen,” het dr Frederick Marais gesê in ’n bespreking oor die nuwe opleidingsmoontlikhede die afgelope paar jaar binne die NG Kerk ontwikkel is. Kyk die video hieronder en lees meer by http://seminarium.org.za/  

KYK: Nuwe video verduidelik verruiming van teologiese opleiding Lees verder

@sinode Video

Pieter Verster: Gesprek oor bose tog nodig en belangrik

Pieter Verster van Bloemfontein skryf: Prof Anton van Niekerk se bydrae in Die Burger (25-04-2023:10) oor die Duiwel kan nie onbeantwoord gelaat word nie. In navolging van Bultmann verwerp hy veral die verhale van Genesis 1 – 3 as mites. Hy het ook beswaar daarteen dat die Vrystaatse sinode van die NG Kerk daaroor besin.

Pieter Verster: Gesprek oor bose tog nodig en belangrik Lees verder

Aktueel Briewe
Die eenheid van die kerk is veel belangriker as wat die meeste Christene verstaan. Dit sluit in eenheid met die VGK, maar meer as dit. Dit beteken ook nouer bande met ander kerke – ook die sogenaamde AIC’s (African Indigenous Churches), skryf dr Coenie Burger.

Reeks: Gesprekke met moderators van die Algemene Sinode: 1962 tot op hede | Coenie Burger (2002 tot 2007)

NG Kerk verbind haar tot ‘nuwe Suid-Afrika’ en herbou ekumeniese verhoudings – Coenie Burger oor sy termyn as moderator van die Algemene Sinode   Die Algemene Sinode (AS) van die NG Kerk het in Oktober 1962 vir die eerste keer vergader. Die aanloop na die eerste sitting van die AS het reeds in 1907 plaasgevind

Reeks: Gesprekke met moderators van die Algemene Sinode: 1962 tot op hede | Coenie Burger (2002 tot 2007) Lees verder

Artikels Reeks 2: Gesprekke met Moderators

Nadia Marais skryf: Die geskenk van die donker

In Lydenstyd dink die kerk oor die wêreld heen na oor Christus se lyding en kruisdood; daardie swaarder, donkerder aksente aan die goeie nuus van die evangelie. Paulus self preek die gekruisigde Christus (1 Kor 1:23), maar erken ook dat hierdie Christus – wat deur die donker en dood oorweldig word aan die kruis –

Nadia Marais skryf: Die geskenk van die donker Lees verder

Nadia Marais

Henrietta Klaasing skryf: Dink na oor die Kerk van die toekoms!

Henrietta Klaasing van Groblersdal skryf: “Is die universiteite in Suid-Afrika hoegenaamd die regte plek om NG predikante op te lei?” Gerhard Griesel vra hierdie belangrike vraag (Kerkbode, 11.04.2023) en kyk na teologiese opleiding uit die oogpunt van die lidmaat. Ek kan my vereenselwig met sy siening. Die eienskappe wat hy voorstel vir teologiese dosente is

Henrietta Klaasing skryf: Dink na oor die Kerk van die toekoms! Lees verder

Aktueel Briewe

Chris Smith skryf: Watter soort liefde wen deesdae?

Chris Smith van Westonaria skryf: Ek verwys na die artikel van Johan van der Merwe: “Liefde wen .. Is dit nog so” Ek stem saam daarmee dat die liefde moet wen. Die teenstelling agter die artikel, is egter subtiel en baie misleidend. Dit impliseer dat die besluite wat goedgekeur is die enigste keuse is wat

Chris Smith skryf: Watter soort liefde wen deesdae? Lees verder

Aktueel Briewe

Jaco Strydom gesels met Ronell Bezuidenhout | ‘Ek preek deesdae vir mense om openlike waardeerders te word, waar dinge reg werk’

“Ek is gebore op Welkom, op ’n dag toe dit gesneeu het, in Augustus, en vir ’n oomblik is ek omgeruil en vir die verkeerde ma gegee. My eerste moedersmelk was dus van ’n ‘mev Van Vuuren’ af en nie van Mev Bezuidenhout af nie; van daai dag af was ek reeds anders,” vertel Ronell

Jaco Strydom gesels met Ronell Bezuidenhout | ‘Ek preek deesdae vir mense om openlike waardeerders te word, waar dinge reg werk’ Lees verder

Artikels

NG Durbanville-Bergsig: Uitreike- en Seniorskoördineerder

NG Durbanville-Bergsig: Uitreike- en Seniorskoördineerder Sluitingsdatum: 30 April 2023. Diensaanvaarding: 1 Julie 2023. Die Gemeente Durbanville-Bergsig nooi verkieslik lidmate van die NG Kerk uit om aansoek te doen vir bogenoemde pos. Dit is ’n kontrakpos vir drie jaar wat verder verleng kan word.   GEMEENTEPROFIEL: Durbanville-Bergsig is in Durbanville (Wes-Kaap) geleë en bedien ongeveer 3

NG Durbanville-Bergsig: Uitreike- en Seniorskoördineerder Lees verder

Afgehandelde vakatures

Bekend: Andrew Murray-prysfonds se pryse en toekennings vir 2023 

ANDREW MURRAYPRYS VIR TEOLOGIESE BOEKE IN AFRIKAANS  Die wenner is Martin Laubscher vir sy boek “Publieke teologie as profetiese teologie?” Die beoordelaars verklaar dat hierdie werk ’n baie deeglike stuk teologiese navorsing bevat. Laubscher behandel die verhouding tussen publieke teologie en profetiese teologie en doen dit in samehang met die teologie van Karl Barth. Laubscher

Bekend: Andrew Murray-prysfonds se pryse en toekennings vir 2023  Lees verder

Boeke Verklarings
Die soeke na 'n "welwillende weg" vorentoe vir die NG Kerk Vrystaat vind op 18 April in Bloemfontein plaas te midde van verdeeldheid oor Skrifbeskouing ook in hierdie streeksinodes van die NG Kerk. Foto's: Le Roux Schoeman

NG Kerk Vrystaat: Ses opsies vir leiers en lidmate in Bloem wat vandag wil bepaal hoe los of vas dié streeksinode van die Algemene Sinode wil staan

Sou die skep van ’n aparte sinode binne die NG Kerk kon help om skeuring te vermy oor die verskillende maniere waarop lidmate die Bybel lees? Dit is een van die vrae wat aan die hart lê van ’n reeks opsies waaruit afgevaardigdes vandag (18 April) sal kies tydens ’n vergadering in by Geloofsentrum Universitas

NG Kerk Vrystaat: Ses opsies vir leiers en lidmate in Bloem wat vandag wil bepaal hoe los of vas dié streeksinode van die Algemene Sinode wil staan Lees verder

@sinode
Statistiek wys ook dat 97% siggestremde persone in SA werkloos is en dus nie die ontwikkeling van hul eie toeganklike lees- en leermateriaal kan bekostig nie. Pionierdrukkery bedien dus ’n baie klein, minder bevoorregte mark, met ’n duur, maar noodsaaklike produk vir geletterdheid, vertel Schalk Hugo, die uitvoerende hoof. Foto: Verskaf

FOKUS OP SIGGESTREMDHEID: Pionierdrukkery ‘bedien mark met noodsaaklike produk vir geletterdheid’

Ongeveer 9.3%  van die SA bevolking persone met swak sig en 1.7% met ernstige siggestremdhede, volgens sensusdata. Pionierdrukkery fokus daarop om mense wat nie meer gewone drukskrif kan lees nie, dieselfde toegang te gee tot hul gunsteling-leesstof.  Dié organisasie het in 2021 befondsing vanaf die Nasionale Lotery ontvang om ’n oudiotydskrif en -boekklubdiens vir siggestremdes

FOKUS OP SIGGESTREMDHEID: Pionierdrukkery ‘bedien mark met noodsaaklike produk vir geletterdheid’ Lees verder

Artikels Boeke

NG Pretoria-Oosterlig | Medeleraar: Dissipelskap en kleingroepe

NG PRETORIA-OOSTERLIG  Ons nooi jou om deel te word van ons span by NG Pretoria-Oosterlig VAKATURE: MEDELERAAR: DISSIPELSKAP EN KLEINGROEPE Sluitingsdatum: 31 Mei 2023. Dienstermyn: Voltyds Leraarsprofiel:  Geestelike volwassenheid en liefde vir die Here. Behoudende siening en interpretasie van die Skrif. Moet gemaklik wees met die kernwaardes van ons gemeente (Missional, Transformational, Incarnational & Relational).

NG Pretoria-Oosterlig | Medeleraar: Dissipelskap en kleingroepe Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Morgenzon / Debruinpark-Ermelo: Vastetermyn-kombinasiepos

NG MORGENZON\DEBRUINPARK-ERMELO VASTETERMYN-KOMBINASIEPOS   Die NG Gemeentes Morgenzon en Debruinpark-Ermelo stel in biddende afhanklikheid die volgende kombinasiepos bekend. Dis ’n driejaarkontrakpos.  Kombinasie tussen Morgenzon en Debruinpark word verdeel in 70% Morgenzon en 30% Debruinpark. Morgenzon is die ankergemeente. Drie jaar – sinodaleskaal as riglyn. Plek van verblyf onderhandelbaar. Die daarstel van ’n kombinasieleraarspos tussen die

NG Morgenzon / Debruinpark-Ermelo: Vastetermyn-kombinasiepos Lees verder

Afgehandelde vakatures

Elders gelees | Hugenote Kollege: Annette Potgieter aangewys as dekaan van Skool vir Teologie en Bediening

Dr. Annette Potgieter is aangestel as die nuwe dekaan van die Skool vir Teologie en Bediening by Hugenote Kollege op Wellington, luidens ‘n verklaring uit die kantoor van die rektor, prof Nelus Niemandt, wat op 12 April uitgereik is.  Die verklaring lui: “Potgieter is sedert 2020 deel van die Hugenote Kollege-familie en het ook ‘n

Elders gelees | Hugenote Kollege: Annette Potgieter aangewys as dekaan van Skool vir Teologie en Bediening Lees verder

Verklarings

Uit Gustav se pen | #Nationalshutdown: Heroorweeg tog hierdie veldtog

Die kerk is diep verontrus deur die moontlike uitwerking wat die ontwrigting van die EFF se beplande #Nationalshutdown op 20 Maart, skryf Gustav Claassen. Die media is die afgelope tyd oorheers deur die sogenaamde #Nationalshutdown wat deur die Economic Freedom Fighters (EFF) beplan word vir 20 Maart. Dié landwye staking is deel van onder andere

Uit Gustav se pen | #Nationalshutdown: Heroorweeg tog hierdie veldtog Lees verder

Rubrieke

Anton Knoetze skryf: 2023 | Advies vir ’n goeie vooruitsig

Vanjaar skep unieke uitdagings vir gelowiges in ’n tyd waar alles rondom ons letterlik en figuurlik pikdonker lyk, skryf Anton Knoetze. Watter positiewe vooruitsig is daar as die groeiende armoede en werkloosheid vir duisende mense rondom ons geen vooruitsig bied nie? Watter positiewe vooruitsig is daar as die beskuldigings oor misdaad selfs in ons hoogste

Anton Knoetze skryf: 2023 | Advies vir ’n goeie vooruitsig Lees verder

Rubrieke

ASM: ‘Bid vir politieke leiers, beskermingsdienste, regbank, fluitjieblasers en slagoffers van misdaad, korrupsie en geweld’

Die Algemene Sinode Moderamen (ASM) het tydens sy vergadering van 28 Februarie tot 2 Maart opnuut besin oor ons roeping in ons lande en ons verbintenis aan die waardes van menswaardigheid, geregtigheid en ’n opregte omgee vir almal met wie ons hierdie tyd en konteks deel, luidens ’n voorstel deur dr Leon M Foot (sekondant:

ASM: ‘Bid vir politieke leiers, beskermingsdienste, regbank, fluitjieblasers en slagoffers van misdaad, korrupsie en geweld’ Lees verder

Aktueel Verklarings

Pieter Verster skryf: ‘Jesus op grond van die Skrif waarlik God én mens’

Pieter Verster van Bloemfontein skryf: Die belydenis dat Jesus Christus die Seun van God waarlik God is wat mens geword het, sonder sonde, is vir die kerk essensieel. Dit is nie ’n saak waaroor daar maar soos oor die vrou in die amp, of oor die LGBTQ+-debat geredeneer kan word nie. Dit raak die hart

Pieter Verster skryf: ‘Jesus op grond van die Skrif waarlik God én mens’ Lees verder

Aktueel Briewe
Nico Fourie van Tulbagh beplan 'n Afrika-avontuur ten bate van dieresorg, berig NG Kerk Wes-Kaap. Foto: http://4dogs-and-a-tuktuk.org.za/
Nico Fourie van Tulbagh beplan 'n Afrika-avontuur ten bate van dieresorg, berig NG Kerk Wes-Kaap. Foto: http://4dogs-and-a-tuktuk.org.za/

Elders gelees: ’n Tog (met honde!) in ’n Tuk-Tuk deur tien Afrika-lande

Lidmaat beplan epiese Afrika-avontuur ten bate van dieresorg, berig NG Kerk Wes-Kaap. Hulle deel onlangs via Instagram die inspirerende storie wat ds Marco Koch van NG Kerk Tulbagh vertel van ‘n inwoner van hierdie pragtige Bolandse dorp wat ‘n epiese Afrika-avontuur beplan vir ‘n goeie doel – om mense bewus te maak van dieresorg en

Elders gelees: ’n Tog (met honde!) in ’n Tuk-Tuk deur tien Afrika-lande Lees verder

Hoopstories

‘Kreatiewe spanning’ tussen akademiese teologie en kerklike teologie is noodsaaklik, sê dosente by Maties

Prof Louis C Jonker, namens die NG Kerk Dosenteraad, Fakulteit Teologie, Stellenbosch, skryf: Ons as die NG dosente verbonde aan die Fakulteit Teologie op Stellenbosch, wil hiermee graag ons perspektief op die kerklike en publieke woelinge van die afgelope tyd oor teologiese opleiding en navorsing stel. Ons is bekommerd dat daar dikwels eensydig en ongenuanseerd

‘Kreatiewe spanning’ tussen akademiese teologie en kerklike teologie is noodsaaklik, sê dosente by Maties Lees verder

Aktueel Verklarings
Scroll to Top