Oor Zondo, korrupsie, kerke en ‘kindness’ … Ferial Haffajee gesels by Kerkbode se Slypskool vir Skrywers in Johannesburg
Ferial Haffajee was die gasspreker by die jaarlikse Slypskool vir Skrywers wat Kerkbode tesame met die Taakspan Navorsing vanjaar in Johannesburg aanbied. [soundcloud url=”https://api.soundcloud.com/tracks/1599937593″ params=”color=#ff5500&auto_play=false&hide_related=false&show_comments=true&show_user=true&show_reposts=false&show_teaser=true&visual=true” width=”100%” height=”300″ iframe=”true” /] Clipwerf · Kerkbode Speaker Event: In conversation with Ferial Haffajee Die geleentheid duur drie dae en versterk medewerking binne die NG Kerk se kommunikasie-ekosisteem. Luister na […]




















