TIFSA: Geloofsgemeenskappe praat saam om land se uitdagings aan te spreek
Suid-Afrika het radikale rehabilitasie nodig om ’n bestaanskrisis af te weer, hoor Gustav Claassen tydens die onglangse nasionale saamkoms van die intergodsdiensgroep TIFSA, met die tema: ONS LAND, ONS VERANTWOORDELIKHEID. TIFSA staan vir The Interfaith Forum of South Africa en is ‘n organisasie wat bestaan uit verskillende geloofstradisies oor die wye spektrum. TIFSA poog […]
TIFSA: Geloofsgemeenskappe praat saam om land se uitdagings aan te spreek Lees verder
Nuus

















