Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2025

Algemene Sinode

Besluit: Intergodsdienstige Verhoudinge

Die Algemene Sinode spreek dank uit teenoor ATLAS vir hulle vorderingsverslag asook die kommentaar van die vloer van die AS. ATLAS word versoek om ‘n opgedateerde verslag aan die 10 samestellende sinodes te bedien wat die verskeidenheid van kommentaar wat van die vloer tydens die AS gelewer is, in ag neem. Die AS verwys die […]

Besluit: Intergodsdienstige Verhoudinge Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: Roetemerkers

Die AS keur die dokument “Die Voorbereiding vir die Roetemerkers by 12/13 en 17/18” goed; Die AS keur die dokument “Ouertoerusting deur ouers by die Eerste Nagmaal van ’n kind” goed; Die AS verwys die twee dokumente na al die Taakgroepe betrokke (soos Kategese, Erediens, Missionale Gemeentelike Ontwikkeling) ten einde leiding te neem in die

BESLUIT: Roetemerkers Lees verder

Algemene Sinode

Selfdegeslagverbintenisse-besluit 

Die Algemene Sinode 2023, 1.1 het kennis geneem van al die verslae, beskrywingspunte en gravamina oor die besluit van die Algemene Sinode 2019 oor selfdegeslagverbintenisse. Hierdie stukke was vooraf in die agenda opgeneem en is aan die vergadering voorgelê; 1.2 het na aanleiding van hierdie dokumente opnuut ‘n openhartige geloofsonderskeidende gesprek oor die 2019-besluit gevoer.

Selfdegeslagverbintenisse-besluit  Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: Kategese

Ons glo dat God ons roep om voort te gaan met die geloofsvorming van die jeug binne die NG Kerk en NG kerkfamilie, maar ook aan die jeug in die algemeen. Ons reken dit kan plaasvind met die volgende bemagtiging: 1 Die Algemene Sinode oordeel steeds dat Kategese as ’n prioriteit van die Algemene Sinode

BESLUIT: Kategese Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: Jeugbediening

Die jeugnetwerk gaan voort om as ’n netwerk van die Algemene Sinode te funksioneer. 2 Die jeugnetwerk identifiseer drie projekte wat as fokus van die komende termyn dien en versoek die ASM dat befondsing hiervan in aanmerking geneem word: 2.1 Model vir jeugbediening en jeugnetwerke in ’n ekumeniese konteks. 2.2 Model vir die toerusting van

BESLUIT: Jeugbediening Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: Rassisme, Versoening en Geregtigheid

Die Algemene Sinode: oordeel dat die werk van rassisme, versoening, en geregtigheid ’n kern prioriteit van die Algemene Sinode bly, en dat werksaamhede in hierdie verband voorgesit word deur die Taakspan Rassisme, Versoening, en Geregtigheid. Die AS moedig streeksinodes aan om Sinodale Verteenwoordigers aan te wys. gee opdrag aan die Taakspan Navorsing om voort te

BESLUIT: Rassisme, Versoening en Geregtigheid Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: Evangelisasie

Die AS word versoek om opdrag te gee aan die Taakspan Missionale Roeping en werkgroep vir evangelisasie vir verdere beplanning, ontwikkeling van materiaal en die aanbieding van die nodige werkswinkels en toerustingsmateriaal met die oog op praktyk-skoling en begeleiding van gemeentes. Die taakspan Missionale Roeping word versoek om aandag te gee aan die integrasie van

BESLUIT: Evangelisasie Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: Huwelik en Seksualiteit

In die lig van ATLAS se vorderingsverslag oor die opdrag in verband met die huwelik en seksualiteit, besluit die Algemene Sinode van 2023 om die opdrag aan ATLAS oor die huwelik en seksualiteit binne die raamwerk van hierdie vorderingsverslag voort te sit; ATLAS te versoek om die voortgaande navorsing volgens die deelnemende manier waarmee tydens

BESLUIT: Huwelik en Seksualiteit Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: Aborsie

In die lig van ATLAS se vorderingsverslag oor die opdrag in verband met aborsie en die bekendstelling van die proses waarvolgens ’n bundel vir gesprekvoering oor aborsie ontwikkel word, versoek die Algemene Sinode van 2023 vir ATLAS om die proses voort te sit ten einde die bundel by die Algemene Sinode van 2027 vir sinodes

BESLUIT: Aborsie Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: Kerkhereniging

1. Die Algemene Sinode bedank die gemeentes, ringe, en sinodes wat reeds konkreet aan kerkhereniging uitdrukking gee. 2. Die Algemene Sinode versoek ASM om ‘n netwerk te fasiliteer tussen eenheidsgemeentes en strukture. 3. Die Algemene Sinode vra dat daar deurlopend terugvoer aan die ASM gegee word oor die vordering wat gemaak word in terme van

BESLUIT: Kerkhereniging Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: Kerkverband

1. Die Algemene Sinode vergader elke vier jaar. 2. Die vergadering van die Algemene Sinode bestaan uit ’n maksimum van 370 afgevaardigdes wat sover moontlik saamgestel word uit ’n gelyke aantal predikante en kerkraadslede. 3. 200 afgevaardigdes wat uit 20 persone per samestellende sinode saamgestel word, waarvan die helfte verkieslik jonger as 40 jaar moet

BESLUIT: Kerkverband Lees verder

Algemene Sinode

Persverklaring: Selfdegeslag-verhoudings

LET WEL: Die besluit wat gedurende die 2019 Algemene Sinode-sitting hieroor geneem is, kan hier gelees word: Afrikaans | English. Dié besluit word by die onderstaande persverklaring ingesluit. Die NG Kerk se Algemene Sinode is daartoe verbind om geloofsonderskeidend wysheid te vind oor moeilike etiese sake. Die Bybel, as die Woord van God, is die

Persverklaring: Selfdegeslag-verhoudings Lees verder

Algemene Sinode Verklarings

Kopiereg © Kerkbode 2025

Scroll to Top