Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

BESLUIT: Aborsie

Dit wat hieronder gepubliseer word, is nie 'n nuusberig deur die Kerkbode-redaksie nie. Dit is ’n amptelike skrywe van die NG Kerk se Algemene Sinode. Dit word volledig in hierdie afdeling van Kerkbode se webwerf gepubliseer vir die rekord en ter wille van lidmate se vrye toegang tot amptelike inligting in die kerk. - Redakteur: Kerkbode.

In die lig van ATLAS se vorderingsverslag oor die opdrag in verband met aborsie en die bekendstelling van die proses waarvolgens ‘n bundel vir gesprekvoering oor aborsie ontwikkel word, versoek die Algemene Sinode van 2023 vir ATLAS om

  1. die proses voort te sit ten einde die bundel by die Algemene Sinode van 2027 vir sinodes beskikbaar te maak;
  2. die bundel volgens die deelnemende werkswyse waarmee tydens die afgelope termyn ‘n begin gemaak is, te ontwikkel;
  3. die sterk klem in die terugvoering dat die bundel plaaslike pastorale kontekste sal dien, deeglik in die ontwikkeling te verreken.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top