Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

BESLUIT: Kerkverband

Dit wat hieronder gepubliseer word, is nie 'n nuusberig deur die Kerkbode-redaksie nie. Dit is ’n amptelike skrywe van die NG Kerk se Algemene Sinode. Dit word volledig in hierdie afdeling van Kerkbode se webwerf gepubliseer vir die rekord en ter wille van lidmate se vrye toegang tot amptelike inligting in die kerk. - Redakteur: Kerkbode.

1. Die Algemene Sinode vergader elke vier jaar.
2. Die vergadering van die Algemene Sinode bestaan uit ‘n maksimum van 370 afgevaardigdes wat sover moontlik saamgestel word uit ‘n gelyke aantal predikante en kerkraadslede.
3. 200 afgevaardigdes wat uit 20 persone per samestellende sinode saamgestel word, waarvan die helfte verkieslik jonger as 40 jaar moet wees.
4. 160 afgevaardigdes word proporsioneel volgens die aantal belydende lidmate van elke samestellende sinode aangewys.
5. Die Algemene Kuratorium wys 10 afgevaardigdes uit die 5 opleidingsentra1 met volle sittingsreg aan. Hierdie persone word addisioneel bygetel by die getal afgevaardigdes uit die betrokke samestellende sinodes.
6. Diversiteit ten opsigte van geslag en ouderdom word in ag te neem met die saamstelling van afvaardigings.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top