Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Author name: Amptelik

NG Gemeente Uitenhage-Noord: Predikant (onbepaalde termyn)

Vakature: Predikant (onbepaalde termyn) Sluitingsdatum vir aansoeke: 31 Julie 2026. Die NG Gemeente Uitenhage-Noord, ’n voorstedelike gemeente in Kariega, Nelson Mandelabaai, nooi gelegitimeerdes van die NG Kerk om aansoek te doen vir ’n voltydse, onbepaalde termynpos. Ons leraar emeriteer in Februarie 2027. Ons vertrou dat die Here iemand sal stuur om voort te bou op […]

NG Gemeente Uitenhage-Noord: Predikant (onbepaalde termyn) Lees verder

Gewild Vakatures

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 10 April 2026)

Hierdie kennisgewings is op 10 April 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. BEROEP Dr Trix Truter (brugleraar) na Vorentoe. WES-KAAPLAND BEVESTIGING Ds Pierrié Kies word Sondag 12 April 2026 by NG Kerk Ceresvallei bevestig. (WP du Plessis, skriba: Ring van Tulbagh, 06.04.2026). EMERITAAT Ds Chris Barnardo, predikant van NG Gemeente Kuilsrivier-De Eike, het op

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 10 April 2026) Lees verder

Amptelik
Boedelproses Suid-Afrika

Boedelproses Suid-Afrika: wat gebeur wettiglik ná ’n persoon se afsterwe

Die boedelproses in Suid-Afrika vereis verskeie wetlike stappe onmiddellik ná ’n persoon se afsterwe. Families vra dikwels wat gebeur wettiglik ná ’n persoon se afsterwe in Suid-Afrika, en die antwoord lê in dokumente, eksekuteurs en formele kennisgewings wat gepubliseer moet word. Om hierdie vereistes te verstaan, help om vertragings te voorkom en verseker dat die

Boedelproses Suid-Afrika: wat gebeur wettiglik ná ’n persoon se afsterwe Lees verder

Regsaspekte

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 07 Junie 2024)

Hierdie kennisgewings is op 7 Junie 2024 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds GPM (Meiring) de Wet van Doornpoort na Rustenburg-Proteapark; prop J (Jeanette) de Wet van Doornpoort na Rustenburg-Proteapark; ds BE (Brits) Janse van Rensburg van Harare na Rustenburg-Proteapark; ds Edward John (EJ) Leach van Stellastraat (met opdrag Indië) na Rustenburg-Proteapark. AANVAAR

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 07 Junie 2024) Lees verder

Amptelik

BESLUIT: Kerkhereniging

1. Die Algemene Sinode bedank die gemeentes, ringe, en sinodes wat reeds konkreet aan kerkhereniging uitdrukking gee. 2. Die Algemene Sinode versoek ASM om ‘n netwerk te fasiliteer tussen eenheidsgemeentes en strukture. 3. Die Algemene Sinode vra dat daar deurlopend terugvoer aan die ASM gegee word oor die vordering wat gemaak word in terme van

BESLUIT: Kerkhereniging Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: Kerkverband

1. Die Algemene Sinode vergader elke vier jaar. 2. Die vergadering van die Algemene Sinode bestaan uit ‘n maksimum van 370 afgevaardigdes wat sover moontlik saamgestel word uit ‘n gelyke aantal predikante en kerkraadslede. 3. 200 afgevaardigdes wat uit 20 persone per samestellende sinode saamgestel word, waarvan die helfte verkieslik jonger as 40 jaar moet

BESLUIT: Kerkverband Lees verder

Algemene Sinode

Persverklaring: Selfdegeslag-verhoudings

LET WEL: Die besluit wat gedurende die 2019 Algemene Sinode-sitting hieroor geneem is, kan hier gelees word: Afrikaans | English. Dié besluit word by die onderstaande persverklaring ingesluit. Die NG Kerk se Algemene Sinode is daartoe verbind om geloofsonderskeidend wysheid te vind oor moeilike etiese sake. Die Bybel, as die Woord van God, is die

Persverklaring: Selfdegeslag-verhoudings Lees verder

Algemene Sinode Verklarings

BESLUIT: Jeug

1. Die Algemene Sinode neem met dank kennis van die werksaamhede van die Taakspan Geloofsvorming: Jeug. 2. Die Sinode beveel aan: 2.1 Dat die werksaamhede van die taakspan Geloofsvormin:Jeug rondom strategie en koördinering van geloofsvorming voortgaan. 2.2 Dat die subtaakspanne gemoeid met Kategese, Skolebediening en #Imagine hul werksaamhede voortsit. 2.3 Dat nuwe fokus- en groeiareas

BESLUIT: Jeug Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: Kategese

Kategese 1. Die Algemene Sinode oordeel steeds dat Kategese as ’n prioriteit van die Algemene Sinode beskou moet word. 2. Die Algemene Sinode wys ‘n Taakspan aan om navorsing te doen, na te dink oor eietydse, relevante materiaal en ander hulpmiddels binne die raam van die gereformeerde teologie en belydenisskrifte van die NG Kerk te

BESLUIT: Kategese Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: Grond

Die Algemene Sinode wys sinodes, ringe en kerkrade daarop dat die grondkwessie in Suid Afrika nie net oor landbougrond gaan nie, maar ook oor alle grond wat aan die kerk behoort. Die Algemene Sinode daag sinodes, ringe en kerkrade uit om as rentmeesters opnuut te kyk na hoe hierdie eiendom in geregtigheid benut word.

BESLUIT: Grond Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: Standplaaswisseling

Die Algemene Sinode: 1. Neem Bylaag 3 in bespreking en neem die nodige besluite 2. Ondersteun opnuut die opsie van standplaasverwisseling ten einde mobiliteit van predikante te verseker 3. Onderstreep die dringendheid van gesprekke met predikante langer as 10 jaar in een werkkring/gemeente vir evaluering en assessering. Kerkrade en Ringe word hiertoe opgeroep 4. Versoek

BESLUIT: Standplaaswisseling Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: Veranderende predikanteprofiel

Die Algemene Sinode besluit dat: Dat die kleiner wordende predikantekorps verreken moet word in oorwegings van verandering in die aftree-ouderdom. Dat enige verandering in aftree-ouderdom die moontlike effek op jonger proponente en predikante in ag sal neem. Dat daar ook na verskillende voorstelle oor hoe predikante bo 65 kan voortgaan om ‘n rol in gemeentes

BESLUIT: Veranderende predikanteprofiel Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: Opdrag oor aborsie

Die sinode versoek ATLAS om binne die volgende raamwerk navorsing te doen oor etiese kwessies rondom aborsie: 1. Maak insette bymekaar van Bybelse en sistematiese teoloë; werk wat tans gedoen word rondom reproduktiewe gesondheid; navorsing wat reeds deur ATLAS-lede gedoen is; insette van medici en regsgeleerdes; insette van lidmate wat hierdeur geraak is. 2. Sien

BESLUIT: Opdrag oor aborsie Lees verder

Algemene Sinode

DECISION: Same sex unions

TAKE NOTE: Also read the press release that has been issued during the 2019 General Synod. Same sex unions 1. The General Synod acknowledges that differences in the church regarding our use and interpretation of Scripture have led to an impasse, and that continued reflection regarding the responsible interpretation of Scripture is still needed. 2.

DECISION: Same sex unions Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: Selfdegeslag-verhoudings

LET WEL: Lees ook die persverklaring wat gedurende die Algemene Sinode-sitting hieroor uitgereik is. Selfdegeslagverhoudings 1. Die Algemene Sinode neem kennis dat verskille in die kerk ten opsigte van Skrifhantering en Skrifuitleg tot vasgelooptheid gelei het, en dat voortgaande besinning oor verantwoordelike Skrifuitleg steeds nodig is. 2. Die Algemene Sinode bely egter dat die eenheid van die kerk

BESLUIT: Selfdegeslag-verhoudings Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: 2015 Algemene Sinode prosedure foute

Die Algemene Sinode 2019 bevestig dat daar tydens die 2015 Algemene Sinode prosedure foute gemaak is. Sien gravamina in die verband. In die lig van bogenoemde verval die 2015 besluit ten opsigte van selfdegeslagverhoudinge en besluit die Algemene Sinode om sy standpunt ten opsigte van selfdegeslagverhoudinge van nuuts af aan te herformuleer.

BESLUIT: 2015 Algemene Sinode prosedure foute Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: Taakspan Gravamina

1 Die Algemene Sinode neem kennis van die werksaamhede van die Taakspan Gravamina. 2 Die Algemene Sinode oorweeg die gravamina wat ontvang is na aanleiding van die volgende verslae van die Taakspan Gravamina: 2.1 Die verslag rakende prosedurele en kerkordelike aangeleenthede; 2.2 Die verslag rakende die leer en die belydenis van die NG Kerk. 3

BESLUIT: Taakspan Gravamina Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: selfdegeslagverhoudings prosedure

Die Algemene Sinode neem die volgende besluite wat die proses rondom die gesprek oor selfdegeslagverhoudings rigting gee. Die vergadering oordeel dat die gravamina ontvanklik is Die vergadering staan die versoek tot revisie toe Die vergadering oorweeg die gravamina wat ontvang is na aanleiding van die verslag van die Ad Hoc Taakspan Gravamina Beoordeel die gravamina

BESLUIT: selfdegeslagverhoudings prosedure Lees verder

Algemene Sinode

BESLUIT: Gendergeregtigheid

Die Algemene Sinode moedig kerkvergaderinge – in lyn met vorige besluite – aan om doelgerig moeite te doen met verteenwoordiging, beginnende reeds by kerkrade. Die Algemene Sinode versoek gemeentes weereens – in lyn met vorige besluite – om vroue as kerkraadslede af te vaardig na sinodesittings. Die Algemene Sinode gee opdrag aan die ASM om

BESLUIT: Gendergeregtigheid Lees verder

Algemene Sinode
Scroll to Top