Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

BESLUIT: Standplaaswisseling

Dit wat hieronder gepubliseer word, is nie 'n nuusberig deur die Kerkbode-redaksie nie. Dit is ’n amptelike skrywe van die NG Kerk se Algemene Sinode. Dit word volledig in hierdie afdeling van Kerkbode se webwerf gepubliseer vir die rekord en ter wille van lidmate se vrye toegang tot amptelike inligting in die kerk. - Redakteur: Kerkbode.

Die Algemene Sinode:
1. Neem Bylaag 3 in bespreking en neem die nodige besluite
2. Ondersteun opnuut die opsie van standplaasverwisseling ten einde mobiliteit van predikante te verseker
3. Onderstreep die dringendheid van gesprekke met predikante langer as 10 jaar in een werkkring/gemeente vir evaluering en assessering. Kerkrade en Ringe word hiertoe opgeroep
4. Versoek sinodes om aktief mee te werk aan die bedieningsvernuwing en –vreugde van predikante
5. Sinodale verteenwoordigers op die Algemene Taakspan Predikantesake word versoek om gesprekke rakende standplaasverwisseling te bevorder en te fasiliteer.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top