Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 10 April 2026)

BEROEP

Dr Trix Truter (brugleraar) na Vorentoe.

WES-KAAPLAND

BEVESTIGING

Ds Pierrié Kies word Sondag 12 April 2026 by NG Kerk Ceresvallei bevestig. (WP du Plessis, skriba: Ring van Tulbagh, 06.04.2026).

EMERITAAT

Ds Chris Barnardo, predikant van NG Gemeente Kuilsrivier-De Eike, het op 22 Maart 2026 sy Akte van Emeritaat ontvang. Ds Barnardo was sy hele bediening in Kuilsrivier-De Eike gemeente werksaam. (Mariana van Schalkwyk, Saakgelastigde: NG Gemeente Kuilsrivier-De Eike, 08.04.2026).

OOS-KAAPLAND

DEMISSIE

Dr Elsje Büchner van die NG Gemeente Dordrecht neem op 22 Maart afskeid van die gemeente en ontvang demissie met ingang 1 April 2026. (Anemè van Pletzen, skriba: NG Gemeente Dordrecht, 09.04.2026).

NOORDELIKE

BEROEP

Ons gee hiermee kennis dat dr Trix Truter (brugleraar) beroep is na NG Kerk Vorentoe, Brits. (Rene Barnard, saakgelastigde: NG Kerk Vorentoe, 01.04.2026).

 

  • Amptelike nuus in Kerkbode gaan oor nuwe leraar- en gemeenteskuiwe asook kerkverwante vergaderings binne die NG Kerk. Lees meer oor die nuutste kerkordelike voorskrifte hieroor in hierdie gids.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top