BESLUIT: Missionale Ekklesiologie
1. Die Sinode spreek sy dank uit teenoor almal wat meegewerk het aan navorsingsprojekte en die ontwerp van prototipes ten einde gemeentes te bemagtig om hulle missionale roeping ten beste te kan uitleef. 2. Die sinode gee opdrag dat die ontwerp van ʼn raamwerk vir evangelisasie binne missionale konteks voorgesit en afgehandel word, […]
BESLUIT: Missionale Ekklesiologie Lees verder
Algemene Sinode
