Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

BESLUIT: Opdrag oor aborsie

Dit wat hieronder gepubliseer word, is nie 'n nuusberig deur die Kerkbode-redaksie nie. Dit is ’n amptelike skrywe van die NG Kerk se Algemene Sinode. Dit word volledig in hierdie afdeling van Kerkbode se webwerf gepubliseer vir die rekord en ter wille van lidmate se vrye toegang tot amptelike inligting in die kerk. - Redakteur: Kerkbode.

Die sinode versoek ATLAS om binne die volgende raamwerk navorsing te doen oor etiese kwessies rondom aborsie:
1. Maak insette bymekaar van Bybelse en sistematiese teoloë; werk wat tans gedoen word rondom reproduktiewe gesondheid; navorsing wat reeds deur ATLAS-lede gedoen is; insette van medici en regsgeleerdes; insette van lidmate wat hierdeur geraak is.
2. Sien toe dat hierdie proses inklusief en deelnemend is.
3. Verwerk die insette tot ‘n hanteerbare bundel vir gesprekvoering.
4. Sirkuleer die bundel vir gesprekvoering na die verskillende sinodes se taakspanne vir leer- en aktuele sake vir gesprekvoering en kommentaar.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top