Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2025

BESLUIT: Evangelisasie

Dit wat hieronder gepubliseer word, is nie 'n nuusberig deur die Kerkbode-redaksie nie. Dit is ’n amptelike skrywe van die NG Kerk se Algemene Sinode. Dit word volledig in hierdie afdeling van Kerkbode se webwerf gepubliseer vir die rekord en ter wille van lidmate se vrye toegang tot amptelike inligting in die kerk. - Redakteur: Kerkbode.

  1. Die AS word versoek om opdrag te gee aan die Taakspan Missionale Roeping en werkgroep vir evangelisasie vir verdere beplanning, ontwikkeling van materiaal en die aanbieding van die nodige werkswinkels en toerustingsmateriaal met die oog op praktyk-skoling en begeleiding van gemeentes.
  2. Die taakspan Missionale Roeping word versoek om aandag te gee aan die integrasie van evangelisasie met ander missionale werksaamhede, veral diakonaat en die aanspreek van sosiale geregtigheid.
  3. Die Algemene Kuratorium word versoek om wyses te ondersoek hoe die materiaal van hierdie verslag in die teologiese opleiding geïntegreer kan word.
  4. Die Algemene Sinode versoek deelnemende sinodes om te oorweeg om werkgroepe vir evangelisasie in die lewe te roep.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Versprei God se Woord
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top