Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2023

BESLUIT: Missionale Roeping

Dit wat hieronder gepubliseer word, is nie 'n nuusberig deur die Kerkbode-redaksie nie. Dit is ’n amptelike skrywe van die NG Kerk se Algemene Sinode. Dit word volledig in hierdie afdeling van Kerkbode se webwerf gepubliseer vir die rekord en ter wille van lidmate se vrye toegang tot amptelike inligting in die kerk. - Redakteur: Kerkbode.


  1. Die werkgroep vir In Pas word vir die volgende termyn verleng as een van die permanente werkgroepe van die Taakspan Missionale Roeping.
  2. Elke sinode vorm ’n werksgroep wat skakel met die In Pas span vir die ontwikkeling van oefengemeenskappe.

Scroll to Top

Ondersteun Kerkbode se joernalistieke projek

Ons redaksionele invalshoek is “Meer lig as hitte”. Ons hou jou op hoogte van kerknuus en bied ’n platform vir verhelderende lesersdeelname.
Teken in op ons weeklikse elektroniese nuusbrief of ondersteun ons werk vir so min as R20 per maand