Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

BESLUIT: Jeugbediening

Dit wat hieronder gepubliseer word, is nie 'n nuusberig deur die Kerkbode-redaksie nie. Dit is ’n amptelike skrywe van die NG Kerk se Algemene Sinode. Dit word volledig in hierdie afdeling van Kerkbode se webwerf gepubliseer vir die rekord en ter wille van lidmate se vrye toegang tot amptelike inligting in die kerk. - Redakteur: Kerkbode.

  1. Die jeugnetwerk gaan voort om as ’n netwerk van die Algemene Sinode te funksioneer.

2 Die jeugnetwerk identifiseer drie projekte wat as fokus van die komende termyn dien en versoek die ASM dat befondsing hiervan in aanmerking geneem word:

2.1 Model vir jeugbediening en jeugnetwerke in ’n ekumeniese konteks.

2.2 Model vir die toerusting van gemeenteleiers vir jeugbediening.

2.3 Ontwikkeling van riglyne en liturgiese hulpmiddels vir geloofsvorming en erediensmomente binne intergenerasionele jeugbediening.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top