Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2023

BESLUIT: Huwelik en Seksualiteit

Dit wat hieronder gepubliseer word, is nie 'n nuusberig deur die Kerkbode-redaksie nie. Dit is ’n amptelike skrywe van die NG Kerk se Algemene Sinode. Dit word volledig in hierdie afdeling van Kerkbode se webwerf gepubliseer vir die rekord en ter wille van lidmate se vrye toegang tot amptelike inligting in die kerk. - Redakteur: Kerkbode.


In die lig van ATLAS se vorderingsverslag oor die opdrag in verband met die huwelik en seksualiteit, besluit die Algemene Sinode van 2023 om

  1. die opdrag aan ATLAS oor die huwelik en seksualiteit binne die raamwerk van hierdie vorderingsverslag voort te sit;
  2. ATLAS te versoek om die voortgaande navorsing volgens die deelnemende manier waarmee tydens die afgelope termyn ’n begin gemaak is, te benader. (pg 89)


Scroll to Top

Ondersteun Kerkbode se joernalistieke projek

Ons redaksionele invalshoek is “Meer lig as hitte”. Ons hou jou op hoogte van kerknuus en bied ’n platform vir verhelderende lesersdeelname.
Teken in op ons weeklikse elektroniese nuusbrief of ondersteun ons werk vir so min as R20 per maand