Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2025

BESLUIT: Rassisme, Versoening en Geregtigheid

Dit wat hieronder gepubliseer word, is nie 'n nuusberig deur die Kerkbode-redaksie nie. Dit is ’n amptelike skrywe van die NG Kerk se Algemene Sinode. Dit word volledig in hierdie afdeling van Kerkbode se webwerf gepubliseer vir die rekord en ter wille van lidmate se vrye toegang tot amptelike inligting in die kerk. - Redakteur: Kerkbode.


Die Algemene Sinode:

  1. oordeel dat die werk van rassisme, versoening, en geregtigheid ’n kern prioriteit van die Algemene Sinode bly, en dat werksaamhede in hierdie verband voorgesit word deur die Taakspan Rassisme, Versoening, en Geregtigheid.
  2. Die AS moedig streeksinodes aan om Sinodale Verteenwoordigers aan te wys.
  3. gee opdrag aan die Taakspan Navorsing om voort te gaan met navorsing oor rassisme, versoening, en geregtigheid wat die 2030 scenariobeplanning van die Algemene Sinode sal dien.
  4. beveel aan dat materiaal vir die mobilisering van bemagtigende leiers verder ontwikkel sal word saam met die INPAS werksgroep.
  5. ondersteun die verdere ontwikkeling van die Versoen Leergemeenskap as ‘n gesinkroniseerde, ekumeniese netwerk wat die bestaande strukture van die Algemene Sinode en streeksinodes sal benut.

Vriende van Kerkbode

Ons benodig jou ondersteuning om ons digitale reikwydte te vergroot deur woord, video en die Kerkbode-podsending…

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…

Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Kopiereg © Kerkbode 2025

Scroll to Top