Promosie: 7 Vrae oor die elektroniese Christelike Kernensiklopedie – ’n omvattende, gratis hulpbron met meer as 3 000 inskrywings oor rolspelers, draaipunte, Bybelse begrippe en nog meer
Wat is die eCKE? Die elektroniese Christelike Kernensiklopedie (eCKE) wil ’n sleutel wees om jou te help om God, sy Woord, sy kerk, die wêreld, die geskiedenis, jou land, jou geloof en jouself uit ’n Christelike perspektief ’n biejie beter te verstaan. ’n Mondvol, dus … – Die eCKE is gratis te kry by www.ecke.co.za […]



















