Kerkmusiek: Kurrikulum wink vir die NG Kerk | Doret Niemandt gesels met Riaan Steyn
Kerkmusiek is ’n onmisbare deel van die erediens. Daar behoort baie meer gedoen te word om dit te ontgin. Dr Riaan Steyn skryf hieroor in sy tesis vir ’n PhD aan die Universiteit Stellenbosch getiteld “’n Himnologiese praxisteorie vir ’n ekumenies-gereformeerde Suid-Afrikaanse kerkmusiekkurrikulum vir opleidingsgebruik binne die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika”. Doret Niemandt vind […]
Kerkmusiek: Kurrikulum wink vir die NG Kerk | Doret Niemandt gesels met Riaan Steyn Lees verder
Artikels




















