Brief: Skuif na ander sinode?
Theo Danzfuss van Nelspruit skryf: Om lidmate te troos dat hulle kan loskom van die Algemene Sinode (AS) se omstrede en onskriftuurlike besluite deur net na ’n ander sinode te skuif is ’n vergissing. Dit is hoogstens ’n fopspeen om gemeentes se mond te snoer terwyl die kerk afbrand. Die AS is die beleidmakende sinode […]
Brief: Skuif na ander sinode? Lees verder
Briewe




















