Brief: Oor ASM se pastorale skrywe
Prof Johan Janse van Rensburg van Fichardtpark skryf: Die doel van ’n pastorale brief is menigvuldige goed. Dit wil troos, dit wil kalmeer, dit wil oproep tot gebed. Die onlangse pastorale brief van die dagbestuur van die ASM wil opsigtelik hierdie positiewe uitwerking hê om lidmate tot verootmoedigende gebed op te roep. LEES OOK | […]
Brief: Oor ASM se pastorale skrywe Lees verder
Briewe

















