Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2024

Welgedaan met berig oor U2

Hierdie is 'n lesersbrief.
Die opinies van briefskrywers weerspieël nie noodwendig die standpunte of oortuigings van die Kerkbode-redaksie of die NG Kerk nie.


Madelein en Hannes van George in die Wes-Kaap skryf: Ds. Francois Mulder, jou interpretasie van U2 is uitstekend en verfrissend en ook ’n moderne uitkyk op Christenskap. Francois beeld uit dat Christene ook mag “cool” wees. Welgedaan!

Vriende van Kerkbode

Ons benodig jou ondersteuning om ons digitale reikwydte te vergroot deur woord, video en die Kerkbode-podsending…

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…

Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

1 thought on “Welgedaan met berig oor U2”

  1. Baie dankie Madelein en Hannes

    Julle woord “cool” verklap dat ons van dieselfde generasie is 😎😂. As tiener in die “eighties” en universiteit-student in die vroeë negentigs, was dit vir my en my broers (die Mulderbroers en van 1990 af “Eleison”) baie belangrik om die eeue-oue Evangelie te kommunikeer in ‘n musiektaal wat mense kon verstaan. Daarom dat ons musiek destyds kontemporêr en alternatief was maar die boodskap dieselfde Goeie Nuus van Jesus 🙏🏻. Een van ons grappige sêdinge destyds was juis: “Jy hoef nie ‘n nerd te wees om ‘n Christen te wees nie” 😂😂😂

Comments are closed.

Scroll to Top

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.