Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Elders gesien | Liturgiese grondlyne vir erediens met voorbidding vir algemene verkiesing (Sleutelteks: Psalm 46:11)

“Ons wil gemeentes … uitnooi om in jul eredienste eerskomende Sondag 5 Mei 2024, geleentheid vir gebed te gee met die oog op die Algemene Verkiesing van 2024,” skryf ds Jan Lubbe namens die moderamen van NG Kerk Vrystaat. “Hierby aangeheg is voorstelle vir so ‘n erediens, met toeligting oor ‘n gepaste teks – Psalm 46 – om daarby te oordink. Ons wil gemeentes ook aanmoedig om in die komende vier weke in jul gebede vir ‘n vrye en vreedsame verkiesing te volhard; oorweeg dit as ‘n vaste gebedstema by die Pinksterweek wat voorlê (12 tot 19 Mei),” luidens die omsendbrief wat vandeesweek uitgestuur is.

** Lees die volledige dokumente (omsendbrief en liturgiese voorstelle hieronder.

2024-04-28 Skrywe vir Voorbidding – Algemene Verkiesing Liturgiese Grondlyne_Biddag vir Algemene Verkiesing
No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top