Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2024

Brief: Kerk in meer lande

Hierdie is 'n lesersbrief.
Die opinies van briefskrywers weerspieël nie noodwendig die standpunte of oortuigings van die Kerkbode-redaksie of die NG Kerk nie.


Neels Jackson van Centurion skryf: Ek sien meermale dat daar van die NG Kerk gepraat en geskryf word as ’n kerk wat in Suid-Afrika en Namibië gesetel is. Dit gaan natuurlik wyer as dit. As deel van die Oostelike Sinode is daar ook ’n gemeente in Swaziland en as deel van die Noordelike Sinode is daar ook gemeentes in Zimbabwe, Zambië en die Verenigde Koninkryk. Boonop is daar ook lidmate wat deesdae uit ander lande elektronies op ons gemeentes se eredienste inskakel. Ek dog ek sê maar net.

 


Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.