Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2024

Reeks 2: Gesprekke met Moderators

REEKS 2: Gesprekke met moderators van die Algemene Sinode: 1962 tot op hede | Die Algemene Sinode (AS) van die NG Kerk het in Oktober 1962 vir die eerste keer vergader. Die aanloop na die eerste sitting van die AS het reeds in 1907 plaasgevind toe die Raad van Kerke in die lewe geroep is. Hierdie Raad het die sinodes van die NG Kerk in ’n federale verband saamgebind. Vanjaar, van 15-20 Oktober, sal die Algemene Sinode van die NG Kerk weer in sitting wees en Kerkbode het met die oorlewende voorsitters van die Algemene Sinode onderhoude gevoer wat in komende uitgawes hier gepubliseer sal word.

Die eenheid in die Algemene Sinode behoort tot die wese van die kerk. Die uitdaging is om in ’n wêreld waar sosiale media, postmoderne strominge en kompleksiteit mense uitmekaar dryf, te leef uit die oortuiging dat ons ingebind is in een kerkverband, skryf prof Nelus Niemandt (links). Foto: Argief

Reeks: Gesprekke met moderators van die Algemene Sinode: 1962 tot op hede | Nelus Niemandt (2011 tot 2015)

Reeks: Gesprekke met moderators van die Algemene Sinode: 1962 tot op hede | Nelus Niemandt (2011 tot 2015) Lees verder

Artikels Reeks 2: Gesprekke met Moderators
Die eenheid van die kerk is veel belangriker as wat die meeste Christene verstaan. Dit sluit in eenheid met die VGK, maar meer as dit. Dit beteken ook nouer bande met ander kerke – ook die sogenaamde AIC’s (African Indigenous Churches), skryf dr Coenie Burger.

Reeks: Gesprekke met moderators van die Algemene Sinode: 1962 tot op hede | Coenie Burger (2002 tot 2007)

Reeks: Gesprekke met moderators van die Algemene Sinode: 1962 tot op hede | Coenie Burger (2002 tot 2007) Lees verder

Artikels Reeks 2: Gesprekke met Moderators
"Ek moes in 2007 oorvat (as moderator van die Algemene Sinode) in ’n woelige tyd," skryf prof Piet Strauss in die bydrae hieronder. "Die kwessie van Belhar as ’n bykomende belydenis vir die familie van NG Kerke was in die brandpunt, die eenheidsproses in hierdie familie was stram, die Algemene Sinode het opnuut gespook met ’n standpunt oor homoseksualiteit, die ANC onder Zuma het die NG Kerk beskou as ’n belangrike woordvoerder van die Afrikaner en ons moes praat, nuwe standpunte en nuwe maniere van doen het onrus in gemeentes veroorsaak en lidmate en groepe lidmate was bekommerd dat die NG Kerk die spoor byster raak." Foto: Le Roux Schoeman

Reeks: Gesprekke met moderators van die Algemene Sinode: 1962 tot op hede | Piet Strauss (2007-2011)

Reeks: Gesprekke met moderators van die Algemene Sinode: 1962 tot op hede | Piet Strauss (2007-2011) Lees verder

Artikels Reeks 2: Gesprekke met Moderators
Scroll to Top

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.