Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Nico Fourie van Tulbagh beplan 'n Afrika-avontuur ten bate van dieresorg, berig NG Kerk Wes-Kaap. Foto: http://4dogs-and-a-tuktuk.org.za/
Nico Fourie van Tulbagh beplan 'n Afrika-avontuur ten bate van dieresorg, berig NG Kerk Wes-Kaap. Foto: http://4dogs-and-a-tuktuk.org.za/

Elders gelees: ’n Tog (met honde!) in ’n Tuk-Tuk deur tien Afrika-lande

Lidmaat beplan epiese Afrika-avontuur ten bate van dieresorg, berig NG Kerk Wes-Kaap. Hulle deel onlangs via Instagram die inspirerende storie wat ds Marco Koch van NG Kerk Tulbagh vertel van ‘n inwoner van hierdie pragtige Bolandse dorp wat ‘n epiese Afrika-avontuur beplan vir ‘n goeie doel – om mense bewus te maak van dieresorg en om fondse daarvoor in te samel. (Een van die honde is intussen aan ‘n slangbyt oorlede, skryf organiseerders HIER). 

 

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top