Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Kerk

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 09 Mei 2025)

  • Hierdie kennisgewings is op 09 Mei 2025 opgedateer.

BEDANK

Ds C (Carel) Smith van Suider-Strand vir Hopefield.

WES-KAAPLAND

BEDANK

Ds Carel Smith van Strand het nie die beroep na Hopefield-gemeente aanvaar nie. (Willa Kapp, skriba/kassier: Hopefield-gemeente, 08.05.2025).

NOORDELIKE

BEVESTIGING

Proponent DJJ (Daniël Johannes Jacobus) Jacobs (na colloquium doctum) is op Sondag 4 Mei bevestig as medeleraar by die NG Gemeente Nylstroom-Oos. (Deirdré Stoffberg, kantoorbestuurder: NG Gemeente Nylstroom-Oos, 07.05.2025).

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top